Back to Top

Backstage (As Daar Een Is) Video (MV)




Performed By: Fokofpolisiekar
Language: Afrikaans
Length: 3:44




Fokofpolisiekar - Backstage (As Daar Een Is) Lyrics
Official




Na 2 uur kan niks goeds gebeur nie
'n Mens kan altyd 'n verskoning kry
Jouself uitstal in die dieretuin
Dis net nog 'n manier om jonk te bly, 'n onbekende steek sy oop hand uit
Om my stelselmatig die verderf in te lei

Kom saam met my
My wenkbrou buig skepties
Kom saam met my
Neem deel aan my dekonstruksie

Aanvanklik
Onafhanklik
'n Mens kan altyd 'n gewoonte kry
Jouself besig hou in tussen tyd

'n Geween en 'n gekners
'n Konstante gekerm ek ken die plek
Die baas is 'n vriend van my
Hy steek sy oop hand uit

Kom saam met my
My wenkbrou buig skepties
Kom saam met my
My alledaagse nie-fiksie

Kom saam met my
My wenkbrou buig skepties
Kom saam met my
[ Correct these Lyrics ]

[ Correct these Lyrics ]

We currently do not have these lyrics. If you would like to submit them, please use the form below.


We currently do not have these lyrics. If you would like to submit them, please use the form below.


Afrikaans

Na 2 uur kan niks goeds gebeur nie
'n Mens kan altyd 'n verskoning kry
Jouself uitstal in die dieretuin
Dis net nog 'n manier om jonk te bly, 'n onbekende steek sy oop hand uit
Om my stelselmatig die verderf in te lei

Kom saam met my
My wenkbrou buig skepties
Kom saam met my
Neem deel aan my dekonstruksie

Aanvanklik
Onafhanklik
'n Mens kan altyd 'n gewoonte kry
Jouself besig hou in tussen tyd

'n Geween en 'n gekners
'n Konstante gekerm ek ken die plek
Die baas is 'n vriend van my
Hy steek sy oop hand uit

Kom saam met my
My wenkbrou buig skepties
Kom saam met my
My alledaagse nie-fiksie

Kom saam met my
My wenkbrou buig skepties
Kom saam met my
[ Correct these Lyrics ]


Tags:
No tags yet