Back to Top

Apostoliese Geloofsbelydenis Video (MV)

Performed By: Arend Botha
Language: English
Length: 1:32
Written by: Arend Botha

Arend Botha - Apostoliese Geloofsbelydenis Lyrics

Ek glo in God die Vader die Almagtige
Die Skepper van hemel en aarde

En in Jesus Christus sy eniggebore Seun ons Here
Wat verwek is deur die Heilige Gees
Gebore is uit die maagd Maria
Wat gely het onder Pontius Pilatus
Gekruisig is gesterf het en begrawe is
En neergedaal het na die dooderyk

Op die derde dag het Hy opgestaan uit die dood
Hy het opgevaar na die hemel
En sit aan die regterhand van God die Almagtige Vader
Van waar Hy sal kom om te oordeel die lewendes en die doodes

Ek glo in die Heilige Gees
Ek glo aan 'n heilige algemene Christelike kerk
Die gemeenskap van die heiliges
Die vergewing van sondes
Die opstanding van die vlees
En die ewige lewe
[ Correct these Lyrics ]

[ Correct these Lyrics ]

We currently do not have these lyrics. If you would like to submit them, please use the form below.

Writer: Arend Botha
Copyright: Lyrics © O/B/O DistroKid

Back to: Arend Botha

Tags:
No tags yet