Back to Top

Siele Loop Sielloos Video (MV)

Performed By: Arno Carstens
Length: 5:50
Written by: ARNO CARSTENS

Arno Carstens - Siele Loop Sielloos Lyrics
Official

Verdraai daai gif na gawe
Is daai mis in jou oë trane
Die liefde tussen hy en sy en sy en sy en hy en hy
Sal altyd 'n tydlose wonder wees

Verdraai daai gif na gawe
Is daai mis in jou oë mooi trane
Die liefde tussen hy en sy en sy en sy en hy en hy
Sal altyd 'n tydlose wonder wees

En hy sê vir haar, ek's lief
Sy sê vir hom, ek's lief
En sy sê vir haar, ek's lief
Hy sê vir hom, ek's lief

So baie siele loop sielloos
So baie siele loop sielloos
So baie siele loop sielloos
So baie siele loop sielloos

(So baie siele, so baie siele)

Op hierde blou planeet waar genade hang
Het jy net een kans ou vriend (Ou vriend, ou vriend)
Dis jou eie avontuur, waar jy jou hart belê
Voort, voort, voort, voort, voort, voort, voort, voort, voort, voort

So baie siele loop sielloos
So baie siele loop sielloos
So baie siele loop sielloos
So baie siele loop sielloos

So baie siele loop sielloos (So baie siele)
So baie siele loop sielloos (So baie siele)
Soms teen die storm, soms teen die stroom
En in 'n oogwink 'n droom

In hierde asem, vlugtug, doelbewus of niks, of niks
Stadig huis toe loop

En hy sê vir haar, ek's lief
Sy sê vir hom, ek's lief
En sy sê vir hom, ek's lief
Hy sê vir hom, ek's lief

So baie siele loop sielloos (So baie siele)
So baie siele loop sielloos (So baie siele)
So baie siele loop sielloos (So baie siele)
So baie siele loop sielloos (So baie siele)

Harte half vol, kom ons hardloop, kom ons vlug
Harte half leeg, kom ons hardloop, kom ons vlug

En hy sê vir haar, ek's lief
Sy sê vir hom, ek's lief
En sy sê vir haar, ek's lief
En hy sê vir hom, ek's lief

(Baie, baie siele) So baie siele
So baie siele (Sielloos)
Sielloos, sielloos

So baie siele
So baie siele loop, siellloos
So baie siele loop, sielloos
Sielloos
[ Correct these Lyrics ]

We currently do not have these lyrics. If you would like to submit them, please use the form below.

Writer: ARNO CARSTENS
Copyright: Lyrics © Sony/ATV Music Publishing LLC

Tags:
No tags yet