Back to Top

Arno Carstens - Siele Loop Sielloos [Album] Lyrics

Arno Carstens - Siele Loop Sielloos [Album] Lyrics
Official

Verdraai daai gif na gawe
Is daai mis in jou oë trane
Die liefde tussen hy en sy en sy en sy en hy en hy
Sal altyd 'n tydlose wonder wees

Verdraai daai gif na gawe
Is daai mis in jou oë mooi trane
Die liefde tussen hy en sy en sy en sy en hy en hy
Sal altyd 'n tydlose wonder wees

En hy sê vir haar ek's lief
Sy sê vir hom ek's lief
En sy sê vir haar ek's lief
Hy sê vir hom ek's lief

So baie siele loop sielloos
So baie siele loop sielloos
So baie siele loop sielloos
So baie siele loop sielloos
(So baie siele)
(So baie siele)

Op hierde blou planeet waar genade hang
Het jy net een kans 'n vriend
Dis jou eie avontuur waar jy jou hart belê
(Voort, voort, voort, voort, voort, voort, voort, voort, voort)

So baie siele loop sielloos
So baie siele loop sielloos
So baie siele loop sielloos
So baie siele loop sielloos

So baie siele loop sielloos (So baie siele)
So baie siele loop sielloos (So baie siele)

Soms teen die storm soms teen die stroom
En in 'n oogwink 'n droom
In hierde asem vlugtug doelbewus of niks, of niks
Stadig huis toe loop

En hy sê vir haar ek's lief
Sy sê vir hom ek's lief
En sy sê vir hom ek's lief
Hy sê vir hom ek's lief

So baie siele loop sielloos (So baie siele)
So baie siele loop sielloos (So baie siele)
So baie siele loop sielloos (So baie siele)
So baie siele loop sielloos (So baie siele)

Harte half vol kom ons hardloop kom ons vlug
Harte half leeg kom ons hardloop kom ons vlug

En hy sê vir haar ek's lief
Sy sê vir hom ek's lief
En sy sê vir haar ek's lief
En hy sê vir hom ek's lief

(So baie siele)
(So baie siele)
(So baie siele)

Sielloos
Sielloos

So baie siele
So baie siele loop siellloos
So baie siele loop sielloos
Sielloos
[ Correct these Lyrics ]

We currently do not have these lyrics. If you would like to submit them, please use the form below.

Writer: ARNO CARSTENS
Copyright: Lyrics © Sony/ATV Music Publishing LLC

Arno Carstens - Siele Loop Sielloos [Album] Video
(Show video at the top of the page)

Performed By: Arno Carstens
Length: 5:50
Written by: ARNO CARSTENS

Tags:
No tags yet