Nege-dertig het ek jou ontmoet
En volgens voortbepaling met die hand gegroet
Wit was die buislig stilte op die gruis
Geslote in verdriet reeds elke huis
Die yl gekantel van 'n rafelende wolk
Het jou gedagtes soos 'n stem vertolk
By ons ontmoeting het jy reeds geweet
Diep in jou oë het jou hart gebreek
Fragment (Fragment)
Fragment (Fragment)
Fragment (Fragment)
Fragment (Fragment)
Nege-dertig het ek jou ontmoet
En volgens voortbepaling met die hand gegroet
Wit was die buislig stilte op die gruis
Geslote in verdriet reeds elke huis
Die yl gekantel van 'n rafelende wolk
Het jou gedagtes soos 'n stem vertolk
By ons ontmoeting het jy reeds geweet
Diep in jou oë het jou hart gebreek
Fragment (Fragment)
Fragment (Fragment)
Fragment (Fragment)
Fragment (Fragment)
Fragment (Fragment)
Fragment (Fragment)
Fragment (Fragment)
Fragment (Fragment)
Fragment (Fragment)
Fragment (Fragment)
Fragment (Fragment)
Fragment (Fragment)
Fragment
Fragment