Daar's 'n optog in my hart
Kompleet met plakaarte en vreemde maniere
Vir die mense om gevoelens uit te druk
Daar's koerantopskrifte en heilige gedigte
Wat die mense aanhul spesiaal
Vir hulle eie gewin
En ek het 'n gevoel ons gaan dalk wen (Ons gaan dalk wen)
Met ons wen resep vir doel bewus mislukking
Partykeer is dit beter om eerder te verloer
Want dan kan jy ten minste rus
Daar's 'n tweestryd in my hart kompleet met swaarder
En lewens op die spel
En ek wens partykeer niemand hoef te wen nie
Die geveg is gewoonlik duur door us die eertse prys
En niemand kan dit keer nie
Ek weet nie hoekom is ek so buite beheer nie
En ek het 'n gevoel ons gaan dalk wen (Ons gaan dalk wen)
Met ons wen resep vir doel bewus mislukking
Partykeer is dit beter om eerder te verloer
Want dan kan jy ten minste rus
Koerantopskrifte
Heilige gedigte
Koerantopskrifte
Mense met plakaarte
Koerantopskrifte
Daar's 'n optog
Koerantopskrifte
Twee gevegte
Koerantopskrifte
Kompleet met swaarder
Koerantopskrifte
Lewens op die spel
Koerantopskrifte
Buite my beheer
En ek het 'n gevoel ons gaan dalk wen
Met ons wen resep vir doel bewus mislukking
Partykeer is dit beter om eerder te verloer
Want dan kan jy ten minste rus
Partykeer is dit beter om eerder te verloer
Want dan kan jy ten minste rus