Back to Top

Dans Dans Lisa - Mooi is net 'n woord Lyrics

Dans Dans Lisa - Mooi is net 'n woord Lyrics
Official

Jou glimlag sal die son laat skyn
Jou glimlag sal dat die reënwolke verdwyn
Dit alles sien ek in jou glimlag
Jou hart sal lewe gee
Jou hart sal mense hulp ophou skree
Van soveel seer
Soveel seer

Ek wens jy kan sien wat ek sien
Mooi is net 'n woord wat niks beteken nie
Ek's nie die selle nie
Ek's nie die selle nie
Ek's nie die selle nie
Daar is nie woorde om jou te beskryf nie
So ek kies eerder om stil te bly want
Ek's nie die selle nie
Ek's nie die selle nie
Ek's nie die selle nie

Son skyn terwyl dit reën
Ek's in die middel van die donderweer
Ek reën nie nat nie maar ek kry steeds seer
Jy laat 'n reënboog in die middel van die nag verskyn
En ek weet ek moet keer dat die kleur nie verdwyn nie
Maar ek kan nie
Want ek weet nie wat om te doen nie

Gee my hoop
Gee my raad
Ek kyk op na jou
Gee my tog net die kans
Om aan te hou
Want die melodie
Maak seerder as die waarheid

Gee my hoop
Gee my raad
Ek kyk op na jou
Gee my tog net die kans
Om aan te hou
Want die melodie
Maak seerder as die waarheid

Gee my hoop
Gee my raad
Ek kyk op na jou
Gee my tog net die kans
Om aan te hou
Want die melodie
Maak seerder as die waarheid

Ek wens jy kan sien wat ek sien (Gee my hoop, gee my raad, ek kyk op na jou)
Mooi is net 'n woord wat niks beteken nie (Gee my tog net die kans, om aan te hou)
Ek's nie die selle nie (Want die melodie)
Ek's nie die selle nie (Maak seerder as die waarheid)
Ek's nie die selle nie
Daar is nie woorde om jou te beskryf nie (Gee my hoop, gee my raad, ek kyk op na jou)
So ek kies eerder om stil te bly want (Gee my tog net die kans, om aan te hou)
Ek's nie die selle nie (Want die melodie)
Ek's nie die selle nie (Maak seerder as die waarheid)
Ek's nie die selle nie
[ Correct these Lyrics ]

We currently do not have these lyrics. If you would like to submit them, please use the form below.

Dans Dans Lisa - Mooi is net 'n woord Video
(Show video at the top of the page)

Performed By: Dans Dans Lisa
Length: 3:19

Tags:
No tags yet