Back to Top

Dans Dans Lisa - My Ek(skuus) Lyrics

Dans Dans Lisa - My Ek(skuus) Lyrics
Official

Ek's opgewonde dat ek jou kan leer ken
Ek's vreesbevange dat ek jou hart mag wen
Die feit dat jy net
Met my wil praat
Sê vir my daar's 'n kans

Ek's opgewonde dat ek jou kan leer ken
Ek's vreesbevange dat ek jou hart mag wen
Die feit dat jy net, met my wil praat
Sê vir my daar's 'n kans
Want my oë doen die werk want ek val oor my lippe
As jy maar net geweet het wat ek wou sê

Vir ewig en altyd sou ek spyt gewees het
Sou ek spyt gewees het
Ek nie met jou gepraat nie
En ek sal myself nooit kon vergeef
Sou myself nooit kon vergeef
Want my oë doen die praat werk want ek val oor my lippe
As jy maar net geweet het wat ek wou sê

Kan iemand my dalk
Net verduidlik hoe om by haar hart uit te kom
En dit te kan raak
Want ek weet ek sal
Haar kan laat lag
Vir altyd
En ewig

Kan jy
My leer om myself
Te wees en
Sal jy
My anvaar
Nes ek is?

Dans dans jou arms om my gevou
Dit voel veilig, ek hou van jou

As ek maar net geweet het wat ek wou sê
Sal jy my ooit kan vergeef
As ons maar net geweet het wat ons wil hê
[ Correct these Lyrics ]

We currently do not have these lyrics. If you would like to submit them, please use the form below.

Dans Dans Lisa - My Ek(skuus) Video
(Show video at the top of the page)

Performed By: Dans Dans Lisa
Length: 3:37

Tags:
No tags yet