Back to Top

Dans Dans Lisa - Voshaarnooi Lyrics



Dans Dans Lisa - Voshaarnooi Lyrics
Official




Bantam hom só
En flennie die snare
Ek is verlief op dié kind

Die son slaan vuur uit die sweet voshare
Ek is verlief op dié kind

Hoor jy meisie met die sweet voshare
Verstaan jy die klank van die ramkie snare
Ek is verlief op dié kind

Lappa lei
Vir Bella koud
Deur Waboomskloof se geel bossies
Lappa maak
Vir Bella stout
Met Hanepoot se natrossies

Donkerrooi, die wingerdblaar
En warmrooi, die mond van haar
My hart blom wit, vir dié voshaarnooi
Bring heide van die mooiste rooi, vir hierdie einste voshaarnooi

Die son slaan vuur uit die sweet voshare
Ek is verlief op dié kind

Hoor jy meisie met die sweet voshare
Verstaan jy die klank van die ramkie snare
Ek is verlief op dié kind

Bellabint my meisiekind (Die son slaan vuur uit die sweet voshare)
Dis hartblom wit, dis heiderooi
Bellabint my meisiekind (Ek is verlief op dié kind)
Dis hartblom wit,dis heiderooi
Vir jou my voshaar meisiekind
[ Correct these Lyrics ]

We currently do not have these lyrics. If you would like to submit them, please use the form below.


We currently do not have these lyrics. If you would like to submit them, please use the form below.


Afrikaans

Bantam hom só
En flennie die snare
Ek is verlief op dié kind

Die son slaan vuur uit die sweet voshare
Ek is verlief op dié kind

Hoor jy meisie met die sweet voshare
Verstaan jy die klank van die ramkie snare
Ek is verlief op dié kind

Lappa lei
Vir Bella koud
Deur Waboomskloof se geel bossies
Lappa maak
Vir Bella stout
Met Hanepoot se natrossies

Donkerrooi, die wingerdblaar
En warmrooi, die mond van haar
My hart blom wit, vir dié voshaarnooi
Bring heide van die mooiste rooi, vir hierdie einste voshaarnooi

Die son slaan vuur uit die sweet voshare
Ek is verlief op dié kind

Hoor jy meisie met die sweet voshare
Verstaan jy die klank van die ramkie snare
Ek is verlief op dié kind

Bellabint my meisiekind (Die son slaan vuur uit die sweet voshare)
Dis hartblom wit, dis heiderooi
Bellabint my meisiekind (Ek is verlief op dié kind)
Dis hartblom wit,dis heiderooi
Vir jou my voshaar meisiekind
[ Correct these Lyrics ]




Dans Dans Lisa - Voshaarnooi Video
(Show video at the top of the page)


Performed By: Dans Dans Lisa
Language: Afrikaans
Length: 2:25

Tags:
No tags yet