Back to Top

Jy Stel My Teleur Video (MV)

Die Heuwels Fantasties - Jy Stel My Teleur Lyrics
Official

So ek hoop jy het die tyd van jou lewe gehad
Ek hoop jy't die beste van al jou tyd hier gemaak
Daar's 'n foto in my laai van toe ons agtien was
Net nog 'n rat in die masjien, been en proteïen

Mekaar vermoor en weer opgestaan
Jy's seker mal as jy dink ware liefde bestaan
Ongeduldig en naïef
Jy's hardkoppig en ek het jou so lief

Jy stel my teleur
Jy laat my in die steek, keer op keer
Ek verwag soveel meer van jou
Maar jy stel my teleur

So as dit nou is hoe ek voel
Voel ek dalk nou wat jy ook voel?
Dit het so reg gevoel
Was verkeerd gewees
Net nog 'n oop-boek toets waarvoor ek meer moes leer

Jy's nie presies wat ek beplan het nie
Toe nie so slim soos wat ek gedink het nie
Daar is niks om hier te sien nie
Nie tyd om bang te wees nie
Want ons almal bloei dieselfde kleur

Jy stel my teleur
Jy stel my teleur
Jy laat my in die steek, keer op keer (Keer op keer)
Ek verwag soveel meer van jou
Maar jy stel my teleur

Jy stel my teleur
Jy laat my in die steek, keer op keer (Keer op keer)

Jy stel my teleur
Jy stel my teleur
Jy laat my in die steek, jeer op keer (Keer op keer)
Ek verwag soveel meer van jou
Maar jy stel my teleur
[ Correct these Lyrics ]

We currently do not have these lyrics. If you would like to submit them, please use the form below.

Writer: Fred Den Hartog, Hunter Kennedy, Pierre Greeff
Copyright: Lyrics © O/B/O DistroKid

Tags:
No tags yet