Back to Top

Die Wasgoedlyn - Voor jou oë [Duet] Lyrics

Die Wasgoedlyn - Voor jou oë [Duet] Lyrics
Official

[ Featuring Riku Latti ]

Voor jou oë
Is alles verby
Net jou spoor het oorgebly
Hemel op aarde, die son in die see
Selfs jou skepe gee nou mee

Voor jou oë is alles verby
Voor jou oë
Alles verby

Kyk, maar die son het in jou oë geskyn
Jy was verblind maar steeds maak jy jou reëls want jy's aangestel

Sien, maar die kleur het deur jou oë verdwyn
Jy was verdoof maar steeds maak jy jou reëls want jy's aangestel

Voel, maar die seer het uit jou vel verdwyn
Die son het in jou hart geskyn, jy sou 'n plan beraam om weer op te staan

Voor jou oë is alles verby
Net jou spoor het oorgebly
Hemel op aarde, die son in die see
Selfs jou skepe gee nou mee

Voor jou oë is alles verby
Voor jou oë
Alles verby
[ Correct these Lyrics ]

We currently do not have these lyrics. If you would like to submit them, please use the form below.

Writer: Riku Lätti
Copyright: Lyrics © O/B/O DistroKid, Sony/ATV Music Publishing LLC

Die Wasgoedlyn - Voor jou oë [Duet] Video
(Show video at the top of the page)

Performed By: Die Wasgoedlyn
Featuring: Riku Latti
Length: 3:41
Written by: Riku Lätti

Tags:
No tags yet