Back to Top

As Ek Video (MV)




Performed By: Ink
Language: English
Length: 3:33
Written by: Ilse Lotz, Andre Fourie




Ink - As Ek Lyrics




As ek nou na jou toe kom
Is dit blou en stil en son
Of donker skilderye
Waar weggooi lelies blom

As ek liedjies vir jou skryf
Is dit binne toe of uit
Is dit uitgehol aan een kant
Of maar min of meer gelyk

Voor jy alles weggooi
Laat ek een keer vinnig kyk
Wat skoon genoeg gebreek het
Om nog een keer te gebruik

As ek water vir jou bring
Syfer van dit in
Of val alles reg deur ons
In droë riviere in

As ek woorde bly rangskik
Is daar volmaakte verse niks
Is dit iets wat ons verander
Of moet optel nes dit is

Voor jy alles weggooi
Laat ek een keer vinnig kyk
Wat skoon genoeg gebreek het
Om nog een keer te gebruik

As ek nou na jou toe kom
Is dit blou en stil en son
Of donker skilderye
Waar weggooi lelies blom
[ Correct these Lyrics ]

We currently do not have these lyrics. If you would like to submit them, please use the form below.


We currently do not have these lyrics. If you would like to submit them, please use the form below.




As ek nou na jou toe kom
Is dit blou en stil en son
Of donker skilderye
Waar weggooi lelies blom

As ek liedjies vir jou skryf
Is dit binne toe of uit
Is dit uitgehol aan een kant
Of maar min of meer gelyk

Voor jy alles weggooi
Laat ek een keer vinnig kyk
Wat skoon genoeg gebreek het
Om nog een keer te gebruik

As ek water vir jou bring
Syfer van dit in
Of val alles reg deur ons
In droë riviere in

As ek woorde bly rangskik
Is daar volmaakte verse niks
Is dit iets wat ons verander
Of moet optel nes dit is

Voor jy alles weggooi
Laat ek een keer vinnig kyk
Wat skoon genoeg gebreek het
Om nog een keer te gebruik

As ek nou na jou toe kom
Is dit blou en stil en son
Of donker skilderye
Waar weggooi lelies blom
[ Correct these Lyrics ]
Writer: Ilse Lotz, Andre Fourie
Copyright: Lyrics © O/B/O DistroKid

Back to: Ink

Tags:
No tags yet