Back to Top

Lukraaketaar - Hou My Lyrics



Lukraaketaar - Hou My Lyrics




Hou my vas
En sê dit sal verby gaan
Hou my vas
En lieg
'Ek is okay'
Hou my vas
En wys my waar geluk lê
Hou my vas
Totdat ek jou kan los

Vat my omhoog
En wys my
Wie's die mense wat my opfok
Gooi my dan weg
En vat die pad
Ek is klaar met jou
Dalk net vir nou
Haal af jou masker
En raak dronk
Gaan ry 'n entjie
Jy wil mos met my speel
So speel 'n slag
Jou eie hamelin deuntjie

Vat my hand en druk dit
Dat ek weet jy is naby
Vat my hand
En laat die sweet
Ons vingers kloof
Vat my hand
En ruk my arm uit sy pootjie
Vat my hand
En los dit wanneer dit jou pas
[ Correct these Lyrics ]

We currently do not have these lyrics. If you would like to submit them, please use the form below.


We currently do not have these lyrics. If you would like to submit them, please use the form below.




Hou my vas
En sê dit sal verby gaan
Hou my vas
En lieg
'Ek is okay'
Hou my vas
En wys my waar geluk lê
Hou my vas
Totdat ek jou kan los

Vat my omhoog
En wys my
Wie's die mense wat my opfok
Gooi my dan weg
En vat die pad
Ek is klaar met jou
Dalk net vir nou
Haal af jou masker
En raak dronk
Gaan ry 'n entjie
Jy wil mos met my speel
So speel 'n slag
Jou eie hamelin deuntjie

Vat my hand en druk dit
Dat ek weet jy is naby
Vat my hand
En laat die sweet
Ons vingers kloof
Vat my hand
En ruk my arm uit sy pootjie
Vat my hand
En los dit wanneer dit jou pas
[ Correct these Lyrics ]
Writer: Alwyn Kotzé
Copyright: Lyrics © O/B/O DistroKid

Back to: Lukraaketaar



Lukraaketaar - Hou My Video
(Show video at the top of the page)


Performed By: Lukraaketaar
Length: 3:23
Written by: Alwyn Kotzé

Tags:
No tags yet