Back to Top

Riku Latti - Hoop Daai Boom Is Oukei Lyrics

Riku Latti - Hoop Daai Boom Is Oukei Lyrics

Kan jy, kan jy jou geluktjekkie kom incash
Of is die koeksusters vir na jou doop
Jy werk jou morsdood vir net 'n paar ou sente
Maar ten minste lewe jy

Jy maak 'n plan om 'n lewensdraad te span
Jy maak dit op, jy maak dit op, jy maak dit op
Wie sal ons sê staan nou daar voor jou deur
Jy maak dit oop, jy maak dit oop, jy maak dit oop

En voor jy sien dan raak dinge esoteries
Jy stap weg om net jouself te vind
Jy raak 'n kind in 'n woud en toe verstaan jy
Toe haar stem tipies jou ore vind

Hoop daai boom is oukei, sê sy
Hoop daai boom is oukei
Dan kan ons twee mos daar onder bly

Ons gaan daar onder bly meisiekind, so vanaand
Trap dit diep, trap dit diep
Maak seker dat jy tiep eers wanneer jy jou tentjie opslaan
So bly in vadersnaam in die buitebaan
Anders is jy voorbladnuus, internasionale k'rant
Ja, natuurlik mag jy 'n sewe kap
Lekker windgat gee jy gas
Jou wiele wapper maspale want dis vas
Vanaand langs daai vuur ek weet jou bek water vir daai eerste koue bier

Jy voel gerat om 'n lewenspad te vat
Jy pak haar in want sy's 'n oulike ding
En jul voel goed met 'n bruising in die bloed
Hand op die been, kom wind of reën sy is die een

Dan val die reën met die donker van die nag
Die pad is glad die voëltjies bad en jul laat spat
Jy mis 'n draai om vir 'n skilpad uit te swaai
Die donker kom die enjin brom en jul kap om

Hoop daai boom is oukei, sê sy
Hoop daai boom is oukei
Dan kan ons twee mos daar onder bly
[ Correct these Lyrics ]

We currently do not have these lyrics. If you would like to submit them, please use the form below.

Writer: Riku Latti
Copyright: Lyrics © O/B/O DistroKid

Back to: Riku Latti

Riku Latti - Hoop Daai Boom Is Oukei Video
(Show video at the top of the page)

Performed By: Riku Latti
Length: 3:48
Written by: Riku Latti

Tags:
No tags yet