Back to Top

Asem Video (MV)

Performed By: Straatligkinders
Featuring: One Revulotion Brass Band
Length: 4:36
Written by: Bouwer Bosch

Straatligkinders - Asem Lyrics
Official

In 'n wêreld vol haat
Is die verliefde man koning
Die een wat soek vir iets wat ons nie vind nie
Sodat hy kan voel wat die ander nie voel nie
Maar in 'n wêreld vol haat
Is die gewondes almal blind
En ons val rond en breek goed
Want as ons dood is kan ons opstaan

Maar ek weet
Alles is nie in die einde nie
En jy weet
Alles kan nie weer oor begin nie

Wat kan ons doen
Om anders te wees
Om anders te voel
Hoe kan ek sê
Dat ons dit kan vind
Dat ons dit kan voel
Want ons wil

Ek weet jy is hier
Ek kan jou aan my voel
As jy nader was sou jy sien
Wat jy aan my doen

Ek kry nie asem nie
Want ek verdrink in jou
Ek probeer beweeg maar al wat gebeur is my hart staan stil
Dit was 'n ongeluk
Al voel dit so aspris
Ek probeer vergewe maar al wat gebeur is my hart staan stil

In 'n wêreld vol seer
Is die gebroke een tuis
Hy hang homself op met sy woorde
Hy hang homself op aan sy sinne
Ek wag vir jou om huis toe te kom
Hier waar ek is
Want al wat ons het is ons woorde
En al wat ons het is ons sinne

Al julle volke klap julle hande
Hier staan ons nou met ons verbande
Die lewe ruk en rol jou rond skop skiet en donder hier lê ons op die grond

Help my nou om die plan te sien
Hoekom wil jy nie saam met my sien nie
Jy was dan heeltyd die lig aan die einde van die tonnel
Hou my net vas
En sê alles gaan okay wees
Maar belowe my net
Niks was verniet gewees

Ek wil nie meer aan jou dink nie
Ek wil jou nie meer mis nie
Ek voel jou heeltyd by my
Ek wil nie meer hierdie doen nie
Ek voel jou heeltyd by my
Kan dit nie net verdwyn nie
Ek wil nie meer ons voel nie
Ek wil nie meer jou voel nie

Ek kry nie asem nie
Want ek verdrink in jou
Ek probeer beweeg maar al wat gebeur is my hart staan stil
Dit was 'n ongeluk
Al voel dit so aspris
Ek probeer vergewe maar al wat gebeur is my hart staan stil
[ Correct these Lyrics ]

We currently do not have these lyrics. If you would like to submit them, please use the form below.

Writer: Bouwer Bosch
Copyright: Lyrics © O/B/O DistroKid

Tags:
No tags yet