Ek wil nou saam jou sink, daar is 'n anker in ons
Ek hou my vrae in albei my hande styf vas
'n Engel loop alleen in die straat
Op soek na iets
Op soek na kwaad
Hy vind homself in die hoek van my hart
'n Helde daad
In 'n dood loop straat
Hier is ons nou van toeka tot nou
Ek sal saam aan jou klippe kou
Ek wil nou saam jou sing
Daar is 'n anker in ons
Ek hou my vrae in albei my hande styf vas
Ek wil myself wees
Ek weet
Ek kan nie maak asof jy al die storms in
My kop wil stil word na ek
Weet jy sal my leer om te swem
Iemand loop verby aan my hart
Te bang vir luister
Te bang vir praat
Jy staan reg lanks my seën
Jy help my op
Jy help my staan
Hier is ons nou van toeka tot nou
Ek sal saam aan jou klippe kou
Ek wil nou saam jou sing
Daar is 'n anker in ons
Ek hou my vrae in albei my hande styf vas
Ek wil myself wees
Ek weet
Ek kan nie maak asof jy al die storms in
My kop wil stil word na ek
Weet jy sal my leer om te swem
Ek is so braaf dat ek net myself wil wees