Back to Top

Street Soundz - Memo Lyrics

Street Soundz - Memo Lyrics
Official

Permy indie lig lyk ek lewe indie clouds boy
Permy so gespliff lyk ek lewe in die sak boy
Millions in my kop mense bewe asek maats boy Duisend gan jy skop asjy samet my wil Praat boy

Ek is nou so high
Voel ek lewe ini high life
Ek is nou in time
En ek voelit Soos die time fly
Sorry ek is jammer eka was nog opi nice times
Sorry ek is jammer ek was nog opi nice times
Hie kom ek van onne
Net ek en my honne
Ons move an uit n donker tonnel
So asek ook trap
Op n track
Hierie track word gestrap
Ek move met n gang
Wat honger is vir success
100 present
Double S
Ek represent
Elke event
Os killit
Jy feelit
Ek kroon wat ek maak
Ek vedienit
Ek weetit
En as jy vegeetit
Eks HEEZY remember the name
Hieso gatek an nou bly
Die motchi wat ek gehad het sy het my geplay
Ek heti nog tyd vidie games
Thats why ek stick op my hustle en fok alie vriende wat in wil gepasit
En as jy gedinkit eks hard ha.a boeta ek werk hard
So asek ook stat slat my numbers nog net loud

[ Correct these Lyrics ]

We currently do not have these lyrics. If you would like to submit them, please use the form below.

Writer: JAKE SMITH
Copyright: Lyrics © O/B/O DistroKid

Street Soundz - Memo Video
(Show video at the top of the page)

Performed By: Street Soundz
Language: English
Length: 2:02
Written by: JAKE SMITH

Tags:
No tags yet