Dis n harde lewe die
Dis n harde lewe die
Dis n harde lewe die
Dis n harde lewe die
Moenie my betwyfel nie
Jy met jou kinderliedjies
Moenie my beledig nie
Want jy ken my nie
Die alternatief sal nie
Vir jou lieg en bedrieg nie
Dit waak die waarheid
In die donker van die onbekwaamheid
Maak oop julle oë
Luister nou baie mooi
Voel die ritme van die revolisie
Ruik die klanke van die harmonie
Die revolusie is oppad hy kom
Waarom lyk julle so verstom
Die maskers kom af stop dit
Moenie jouself so vermom
Ons gaan nie meer terug staan nie
Vir mense met hul kinderspeletjies
Moenie ons beledig nie
Want jy ken ons nie
Maak oop julle oë
Luister nou baie mooi
Voel die ritme van revolisie
Ruik die klanke van die harmonie
Dis n harde lewe die
Verlore in die melodie
Dis n harde lewe die
Vergeet maar van die simfonie
Maak oop julle oë
Luister nou baie mooi
Voel die ritme van revolisie
Ruik die klanke van die harmonie