Back to Top

Uncle Spike - Horison Lyrics

theme

Uncle Spike - Horison Lyrics
Official




Hier sit ek en probeer jou opsom
Te veel dinge, te min woorde, hoekom
Is dit so maklik om by jou te wees?
In jou arms is waar ek niks vrees nie

Twee is beter as een, dis mos duidelik
Al is alles om ons net tydelik
Jou hart hier so warm in die koue nag
Ons horison lê en wag

Vertrou my, gee vir my jou hart, vergeet van alles van gister
Al die pyn en smart
Jou beurt het gekom, dis tyd om te blom, hou my hand vas en kyk direk
Kyk direk in die son

Twee is beter as een, dis mos duidelik
Al is alles om ons net tydelik
Hart hier so warm in die koue nag
Ons horison lê en wag

Twee is beter as een, dis mos duidelik
Al is alles om ons net tydelik
Jou hart hier so warm in die koue nag
Ons horison lê en wag

Twee is beter as een, dis mos duidelik
Al is alles om ons net tydelik
Jou hart hier so warm in die koue nag
Ons horison lê en wag
[ Correct these Lyrics ]

We currently do not have these lyrics. If you would like to submit them, please use the form below.


We currently do not have these lyrics. If you would like to submit them, please use the form below.




Hier sit ek en probeer jou opsom
Te veel dinge, te min woorde, hoekom
Is dit so maklik om by jou te wees?
In jou arms is waar ek niks vrees nie

Twee is beter as een, dis mos duidelik
Al is alles om ons net tydelik
Jou hart hier so warm in die koue nag
Ons horison lê en wag

Vertrou my, gee vir my jou hart, vergeet van alles van gister
Al die pyn en smart
Jou beurt het gekom, dis tyd om te blom, hou my hand vas en kyk direk
Kyk direk in die son

Twee is beter as een, dis mos duidelik
Al is alles om ons net tydelik
Hart hier so warm in die koue nag
Ons horison lê en wag

Twee is beter as een, dis mos duidelik
Al is alles om ons net tydelik
Jou hart hier so warm in die koue nag
Ons horison lê en wag

Twee is beter as een, dis mos duidelik
Al is alles om ons net tydelik
Jou hart hier so warm in die koue nag
Ons horison lê en wag
[ Correct these Lyrics ]

Back to: Uncle Spike



Uncle Spike Horison Video


Performed By: Uncle Spike
Length: 4:04

Tags:
No tags yet