Back to Top

Uncle Spike - Hou Net Vas Lyrics

theme

Uncle Spike - Hou Net Vas Lyrics
Official

Ek weet nie meer of jy die stilte kan herken nie
En of ons die oorlog gaan kan wen nie
Hou net vas
Hou net vas

In eenvoud kry ons koud
Met oop wonde, vol bloed en benoud
Jou jare van strale en gedagtes vasgebrand
Die grootste prys betaal vir goud en sand

Die wolke wen my hart se wense
Sonsak-drome sonder grense
Hier wil ek tot in ewigheid bly
Hier voel ek uiteindelik bevry

Ek weet nie meer, ek weet nie meer, ek weet nie meer
Of jy die, of jy die, of jy die stilte kan herken nie

Want viraltyd
Viraltyd is vandag
[ Correct these Lyrics ]

We currently do not have these lyrics. If you would like to submit them, please use the form below.

Back to: Uncle Spike

Uncle Spike Hou Net Vas Video

Performed By: Uncle Spike
Length: 3:33

Tags:
No tags yet