Back to Top

Wys My Video (MV)

Performed By: The Vanilla Colts
Language: English
Length: 2:45
Written by: Van Wyk Venter

The Vanilla Colts - Wys My Lyrics

Doorbang
Konvensies
Pretensies
Moenie vir my sê wat om te doen nie
Dis om oorlog vir vrede te maak
Apparently skree ek nie genoeg nie
Die xilofoon van Afrika
Speel nie meer gelyk nie
Hande is gewere
Musiek is skote
Dis 'n inversie persentasie
Akumulasie
Man I'm tired
Of being just a number

Maar musiek is wat my hart kan ruk
En my bevry van die beperkings van my siel
Wat my veilig lei
Deur die donker grotte
Wat my kop my in laat dwaal
Wys my
Hoe ek weer myself
Na die musiek kan oop maak
Wys my die pad terug na jou

You're so used to your privilege
That equality feels like oppression
So moenie vir my sê wat om te gee nie
Want ek het niks
Om te doen nie
Die ritme is in ons bloed
Dis ons klank anatomie
Ons arbeid dra stories
Wat boeke nie kan sê nie
Dis 'n ware verhaal
So moenie vir my sê wat om te doen nie
Want musiek is wat ek het
Dis 'n geweer
'N Wapen, om 'n hero te wees
Maar ons grawe ons eie gat

Maar musiek is wat my hart kan ruk
En my bevry van die beperkings van my siel
Wat my veilig lei
Deur die donker grotte wat my kop my in laat dwaal
Wys my
Hoe ek weer myself na die musiek kan oop maak
Wys my
Die pad terug na jou

[ Correct these Lyrics ]

We currently do not have these lyrics. If you would like to submit them, please use the form below.

We currently do not have these lyrics. If you would like to submit them, please use the form below.

English

Doorbang
Konvensies
Pretensies
Moenie vir my sê wat om te doen nie
Dis om oorlog vir vrede te maak
Apparently skree ek nie genoeg nie
Die xilofoon van Afrika
Speel nie meer gelyk nie
Hande is gewere
Musiek is skote
Dis 'n inversie persentasie
Akumulasie
Man I'm tired
Of being just a number

Maar musiek is wat my hart kan ruk
En my bevry van die beperkings van my siel
Wat my veilig lei
Deur die donker grotte
Wat my kop my in laat dwaal
Wys my
Hoe ek weer myself
Na die musiek kan oop maak
Wys my die pad terug na jou

You're so used to your privilege
That equality feels like oppression
So moenie vir my sê wat om te gee nie
Want ek het niks
Om te doen nie
Die ritme is in ons bloed
Dis ons klank anatomie
Ons arbeid dra stories
Wat boeke nie kan sê nie
Dis 'n ware verhaal
So moenie vir my sê wat om te doen nie
Want musiek is wat ek het
Dis 'n geweer
'N Wapen, om 'n hero te wees
Maar ons grawe ons eie gat

Maar musiek is wat my hart kan ruk
En my bevry van die beperkings van my siel
Wat my veilig lei
Deur die donker grotte wat my kop my in laat dwaal
Wys my
Hoe ek weer myself na die musiek kan oop maak
Wys my
Die pad terug na jou

Maar musiek is wat my hart kan ruk
En my bevry van die beperkings van my siel
Wat my veilig lei
Deur die donker grotte wat my kop my in laat dwaal
Wys my
Hoe ek weer myself na die musiek kan oop maak
Wys my
Die pad terug na jou

Doorbang
Konvensies
Pretensies
Moenie vir my sê wat om te doen nie
Dis om oorlog vir vrede te maak
Apparently skree ek nie genoeg nie
Die xilofoon van Afrika
Speel nie meer gelyk nie
[ Correct these Lyrics ]
Writer: Van Wyk Venter
Copyright: Lyrics © O/B/O DistroKid

Tags:
No tags yet