Vuil nag skets skoon skadu in vuur
Vat my hand, hou hom styf
Hou hom langer vas
Wilde weskus reënboog ondier
Ruk my hand, druk hom styf
Breek hom amper af
Jy's man alleen
Jy's vrou alleen
Jy voel alleen
Jy blameer my?
Jy's broer alleen
Jy's sus alleen
'n Hond, 'n been
Sonlig smelt boom wortels in sneeu
Vat my hand, hou hom styf
Hou hom langer vas
Wilde weste swartoog wit leeu
Ruk my hand, druk hom styf
Breek hom amper af
Jy's man alleen
Jy's vrou alleen
Jy voel alleen
Jy blameer my?
Jy's broer alleen
Jy's sus alleen
Jy voel alleen
Helder kleure in die dam
Nou is jy 'n swartoog kat
Kou jy lekker aan jou seer
En die wit lig kom nou deur
Kry jy ook daai blou moord geur?
Jy was vrygelaat, ok?
Vuil nag skets skoon skadu in vuur
Vat my hand, hou hom styf
Hou hom langer vas
Wilde weskus, reenboog ondier
Ruk my hand, druk hom styf
Breek hom amper af
Jy's man alleen (Man alleen)
Jy's vrou alleen (Vrou alleen)
Jy voel alleen
Jy blameer my? (Voel alleen)
Jy's broer alleen
Jy's sus alleen
'n Hond, 'n been
Helder kleure in die dam
Donker kodes in die sneeu
Sit jy nader aan die vuur
En die winter kom nou deur
Watervalle in jou hart?
Jy was vrygelaat, ok?