So ek is konserwatief verlief op die idee van niks
Ja dit is waar soms verloor ek my perspektief
Ek is tog verlief op die oomblik tussenin
Wat 'n mens vrede noem
Vrede noem
Voor die ontstaan en tot niet gaan van lewe
Want God het gesê laat daar lig wees, toe is daar lig
Want God het gesê laat daar lig wees, toe is daar niks
Toe is daar
Hulle sê, dis verandering vir verbetering en
Hulle sê, dis verandering vir verbetering
Hulle sê ek is blind, vir die Wêreld
Hulle sê ek is blind, vir die Wêreld
Dis verandering vir verbetering
Dis verandering vir verbetering
Hulle sê, dis verandering vir verbetering
Hulle sê, dis verandering vir verbetering
Hulle sê, dis verandering vir verbetering
Hulle sê, dis verandering vir verbetering