Trek my nader
Stoot my weg
Laat my breek
Soos die donker maan met die oseane speel
'n Twee kleur lewe
Van swart op rooi, maar met jou hier
Lyk alles weer mooi
Laat my brand ek gloei vir jou
En smulder sing in die môre dou
En as my siel steeds aan die donker klou
Begrawe dit hier
Net ek en jy weet nou
Begrawe hom hier
Net ons weet nou
En in my drome skilder ek steeds vir jou
Sonder woede, sonder wreed, sonder rou
Bliksemstrale sing in die spoorweghuisie saam
Want vanaand is die aand
Wat ons letsels vergaan
Laat my brand ek gloei vir jou
En smulder sing in die môre dou
En as my siel steeds aan die donker klou
Begrawe dit hier
Net ek en jy weet nou
Begrawe hom hier
Net ons weet nou
Laat my brand ek gloei vir jou
En smulder sing in die môre dou
En as my siel steeds aan die donker klou
Begrawe dit hier
Net ek en jy weet nou
Begrawe hom hier
Net ons weet nou
Begrawe dit hier
Net ek en jy weet nou
Begrawe hom hier
Net ons weet nou