Back to Top

Adam & Lee Duo - Ons Is Een Lyrics

Adam & Lee Duo - Ons Is Een Lyrics

Saggies, saggies, saggies streel jou vingers my hare
En dit voel asof 'n engel my op lig
Ek wonder, ek wonder, ek wonder of jy weet, dus al jare
Dat ek weet dat jy die een is
Al wou jy vlug

Miskien verstaan jy nie die dieptes van my liefde nie
Miskien is my verduideliking net vlak

Jy kyk in my oë en jy weet wat ek wil sê
En almal kan sien, Ons is Een!
Die hemel en aarde wou dit beslis so hê
En almal kan sien, Ons is Een!

Liefie, my lief, vat my hand en kyk in oë
Sien jy binne in my hart, dit blom vir jou
Vinnig, vinnig, vinniger die pols van ons harte
Ons hardloop saam na paradys
Kom nou!

Koor
[ Correct these Lyrics ]

We currently do not have these lyrics. If you would like to submit them, please use the form below.

Writer: Aleshia Solomons, Kurt Adams
Copyright: Lyrics © O/B/O DistroKid

Adam & Lee Duo - Ons Is Een Video
(Show video at the top of the page)

Performed By: Adam & Lee Duo
Language: English
Length: 3:05
Written by: Aleshia Solomons, Kurt Adams

Tags:
No tags yet