Back to Top

Ondankbaar Video (MV)

Performed By: Ander Frekwensie
Language: English
Length: 4:01
Written by: Deon Mouton

Ander Frekwensie - Ondankbaar Lyrics
Official

Wat het die wêreld na toe gekom
Bomme en besoedeling het die norm geword
En die toksiese nuus maak my mal
Ons jaag absoluut die verkeerde goed
Monetêre vergoeding en aardse goed
En ons reis net na ons eindbestemming toe
Ek sien die man by die robort staan
Sy lewenslus is uitgewis
En die huisvrou het die sneller getrek
Ek het nie woorde nie
Waars die lig dan nou
Is ek so ondankbaar om meer te wil hê
Met alles wat ek het, ek het mense wat my liefhet
Hemelse Vader help my reg, kan jy my help in die donker geveg
Help my verstaan waaroor lewe gaan
En ek breek, en ek breek
En ek breek alweer voor jou
Want ek het jou nodig
Tyd stap aan dit kan vir niemand wag
Die grootse bate wat ons het is vandag
En steeds wil ons lewe verewig
Alles wat ons soek is reg voor ons
Hoef nie ver te gaan om gewaardeer te word
En steeds mis ons die groter prentjie
Ek kort retrospeksie nou
Is ek so ondankbaar om meer te wil he

[ Correct these Lyrics ]

[ Correct these Lyrics ]

We currently do not have these lyrics. If you would like to submit them, please use the form below.

Writer: Deon Mouton
Copyright: Lyrics © O/B/O DistroKid

Tags:
No tags yet