Back to Top

Ruanomtomtalie Video (MV)

Performed By: AnderAardz
Language: English
Length: 2:07
Written by: Marciano Pestana
[Correct Info]

AnderAardz - Ruanomtomtalie Lyrics

Hierdie versie's fokken gnarly
Benadeel bekontkopnadie
Kommentaar, opinie kan nie, mos glad nie - geen fokken kans nie
Binne my hart sit of staan nie
Kant omvang slang, fokol braaf nie
Slapgat man, jys nie n draak nie
Bek net rek - uselesse praatjies

Diep dwaas op n retarded stasie
Van lyn af - ek's nie verbaas nie
Dooslek wat jy oor post, daar's nie op meeste niks skoon van - kak sies
Snoek koek eet punte bestaan nie Ruanomtomtallie apie

Sien sy gat f*cktup plat op alie
Uit sy hol fluit se gesag, kanarie
Rympies is n vuur wat basies baaibroodjies met extra kasies heel verteer en nie sal spaar nie
Helse vlamme brand nooit klaar nie
Spel dit uit aan die vertraagie
Sinoniem's jy vir cheese sarmies

Eier geel kaaskop in undies
Kop n fokop pop - dink jys Chucky
Neer gemoerde Humpty Dumpty
Deur die kak - gaan slaap Klaasvakie
Klipgooi vensters wat nie kraak nie
Nooi my tog uit vir n baanie
Sal nie opdaag met die lanies
Net kortneus, hy het 6 snaartjies

Bass guitar en klap jou bakkies
Tweeduisend ses tiepe Valkie
Naai jou op, verstaan bedaar nie
Jou einde verstommend tragies
Ervaar Henri Van Breda
Teruggetrokke is elasties
Klap terug hard en jy span saggies
Uit hou op bom nie van toepas nie

Dankie vir die views/reaksies
Aarde plat, ek lek nie gat nie
Brein bly konstant woorde oplas
Rap klap jags
Jys passief kak

Kletsrym vir pret met pure passie
Jy gee raad op iets wat jy nie kan nie eers doen of n drippel van verstaan en vir my se: "gee op"
Masebloedkont
Ek sal nie

Nog net nca met jou ge-is
Vir my kom diss? Ek gee danke
Kleiner bottel, groter gif
Uit die boonste rakke

Pic gesien van haar met jou
Gesertifiseer "walglik"
Smous daai fotos as muthi
Bang tokolosh vir Jack P skrik
In plaas van treur dat jul uit is gebruik jou breins
Maak jou zak terug
My advies is soos water maar jy's n perd wat nie sal drink

Praat so van drink jy't openlik ons tog so mooi ook ingelig
Om saam te sip is jou meisie die tiepe om n parra op n bord te skink
Word wakker droomland, groot man, kind Jou doeke is vol van kak wat stink
Wil ewekansig gat vat sissie klappe uitdeel maar bly mis

Jy's beslis n elkedag se poes vol moed om op randoms te pik
Fok die donkie waarop jy sit
Jou tril is ook vir fokol dik
Imagine letterlik jy's beskermd oor boontoe bid but dan bevind dis bestem dat Beelzebub jou siel verslind

Jou onkundige berispelike
Ek's onberispeliks geguns
Liries aspris bo op jou pis
Wees gerus bewus van wat n boelie presies is
[ Correct these Lyrics ]

[ Correct these Lyrics ]

We currently do not have these lyrics. If you would like to submit them, please use the form below.

We currently do not have these lyrics. If you would like to submit them, please use the form below.

English

Writer: Marciano Pestana
Copyright: Lyrics © O/B/O DistroKid

Back to: AnderAardz

Tags:
No tags yet