Back to Top

Anton Thomas - Perfekte Vrou Vir My Lyrics



Anton Thomas - Perfekte Vrou Vir My Lyrics




Ek is hier, langs n gloeiende vuur
En ek dink net aan jou
En al my liefde vir jou

Daars niks so kosbaar soos jy
Niks mooier vir my
Die vuur is so warrem, en my Liefde vir jou

En Ek mis jou vannaand
Daai warrem lyfie elke aand
En jou blink skone vel
Sonder jou hier, is dit hel
Maar dis nie meer lank nie
Dan is ek weer by jou
Om jou lyf styf vas te hou
Met al my liefde vir jou

Al my friende staan hier om my
Met n maat aan sy sy
Hulle almalis is so frolik
Gelukig, soos ek en jy

Daars niks so kosbaar soos jy
Niks mooier vir my
Die vuur is so warrem, en my liefde vir jou

En Ek mis jou vannaand
Daai warrem lyfie elke aand
En jou blink skone vel
Sonder jou hier, is dit hel
Maar dis nie meer lank nie
Dan is ek weer by jou
Om jou lyf styf vas te hou
Met al my liefde vir jou

Maar dis nie meer lank nie
Dan is ek weer by jou
Om jou lyf styf vas te hou
Met al my liefde vir jou

Met al my liefde vir jou
Met al my liefde vir jou
[ Correct these Lyrics ]

We currently do not have these lyrics. If you would like to submit them, please use the form below.


We currently do not have these lyrics. If you would like to submit them, please use the form below.




Ek is hier, langs n gloeiende vuur
En ek dink net aan jou
En al my liefde vir jou

Daars niks so kosbaar soos jy
Niks mooier vir my
Die vuur is so warrem, en my Liefde vir jou

En Ek mis jou vannaand
Daai warrem lyfie elke aand
En jou blink skone vel
Sonder jou hier, is dit hel
Maar dis nie meer lank nie
Dan is ek weer by jou
Om jou lyf styf vas te hou
Met al my liefde vir jou

Al my friende staan hier om my
Met n maat aan sy sy
Hulle almalis is so frolik
Gelukig, soos ek en jy

Daars niks so kosbaar soos jy
Niks mooier vir my
Die vuur is so warrem, en my liefde vir jou

En Ek mis jou vannaand
Daai warrem lyfie elke aand
En jou blink skone vel
Sonder jou hier, is dit hel
Maar dis nie meer lank nie
Dan is ek weer by jou
Om jou lyf styf vas te hou
Met al my liefde vir jou

Maar dis nie meer lank nie
Dan is ek weer by jou
Om jou lyf styf vas te hou
Met al my liefde vir jou

Met al my liefde vir jou
Met al my liefde vir jou
[ Correct these Lyrics ]
Writer: Anton Thomas
Copyright: Lyrics © O/B/O DistroKid

Back to: Anton Thomas



Anton Thomas - Perfekte Vrou Vir My Video
(Show video at the top of the page)


Performed By: Anton Thomas
Language: English
Length: 3:31
Written by: Anton Thomas

Tags:
No tags yet