Jy voel die lewe uit jou vingers gly
Blaas die laaste asem uit dis alles vir my
En as my tyd kom dan wil ek weet
Die eerste aangesig wat ek sien, is U sin O'Heer
Daarom buig ek voor U neer
Op my kniee bring ek U eer
Die voorhangsel is geskeur
Neem my lewe laat dit U vereer