Ek ry met my motor
Dan raak my hart groter
Ek kom by die eetplek
Dan kry ek my 'n sitplek
Ek staan op die verhoog en ek sing vir jou
Ek sien hoe jy vir my bloos
Al lyk jy soos 'n roos
Ek sien hoe jy opkyk na die man jy's aan die brand
Want jy is myne
Dit gaan net oor jou
Jy slaan my asem weg
Ek kan nie sonder jou
Kom maak my vry
My liefde sal bly
Ek sal jou altyd dra
Ek kan nie sonder jou
Dis al drie dae later
Het jy geweet my mater
Ek het jou toe kom vra
Of ek nie vir jou pla
Jy sê vir my ja en ek sing vir jou
Dis 'n wonderlike dag
Jou lippe lyk so sag
Die afspraak is gemaak
Kan nie wag om aan te raak
Kom vat my nou
Ek wag net vir jou
Druk my vas
Ek kan nie sonder jou
Jy in my arms
Beweeg na aan my
Laat die ys nou breuk
Ek kan nie sonder jou
Jy kruip so baie weg
Hoe kry ek dit nou reg
Jy maak baie verskonings
Dog kry ek my belonings
Jy glimlag nou vir my nou is ekke by
Jou hare so blond
Jou oë so blou
Die aap is uit die mou
Jy weet ek's mal oor jou
Want jy is myne
Dit gaan net oor jou
Jy slaan my asem weg
Ek kan nie sonder jou
Kom maak my vry
My liefde sal bly
Ek sal jou altyd dra
Ek kan nie sonder jou
Jy het so min tyd
Jy stel heeltyd uit
Ek wil jou nie nou pla
My liefde sal jou dra
Kom vat nou net my hand en kom saam met my
Sê my hoe jy voel
In jou hart en siel
Daai gevoel op my maag
O ek weet ek sal nie waag
Dis net jy wat daar bly
Vir ewig en altyd jy
Gee my jou hart en sommer nog 'n vry
Kom vat my nou
Ek wag net vir jou
Druk my vas
Ek kan nie sonder jou
Jy in my arms
Beweeg na aan my
Laat die ys nou breuk
Ek kan nie sonder jou
Laat die ys nou breuk
Ek kan nie sonder jou