Back to Top

Arnold Bailie - Nog Een (Vir die Seer) Lyrics



Arnold Bailie - Nog Een (Vir die Seer) Lyrics
Official




My kneus plekke soos swart vlerke
Die dorings
Haar omvou
Jou asem wat hier hang
En jou lyf wat hier binne my brand
Kom doen dit weer
Wil ek weet hoe dit voel?
As die kettings om my breek
Sal ek jou weer vind?
Tussen die seer
Kom die somer
Kom die donker
Ons is seisoene in die reën
Ons kaal lywe is al klaar geseënd
En iemand soos jy wat na my kyk
Kom doen dit weer
Wil ek weet hoe dit voel?
As die kettings om my breek
Sal ek jou weer vind?
Tussen die seer
Ek soen jou in die seisoen
Soos die keer wat ek jou hier ontmoet het
Kom doen dit weer
Soos donderweer
Kom lê my langs jou seer
Kom doen dit weer
Wil ek weet hoe dit voel?
As die kettings om my breek
Sal ek jou weer vind?
Tussen die seer
[ Correct these Lyrics ]

[ Correct these Lyrics ]

We currently do not have these lyrics. If you would like to submit them, please use the form below.


We currently do not have these lyrics. If you would like to submit them, please use the form below.




My kneus plekke soos swart vlerke
Die dorings
Haar omvou
Jou asem wat hier hang
En jou lyf wat hier binne my brand
Kom doen dit weer
Wil ek weet hoe dit voel?
As die kettings om my breek
Sal ek jou weer vind?
Tussen die seer
Kom die somer
Kom die donker
Ons is seisoene in die reën
Ons kaal lywe is al klaar geseënd
En iemand soos jy wat na my kyk
Kom doen dit weer
Wil ek weet hoe dit voel?
As die kettings om my breek
Sal ek jou weer vind?
Tussen die seer
Ek soen jou in die seisoen
Soos die keer wat ek jou hier ontmoet het
Kom doen dit weer
Soos donderweer
Kom lê my langs jou seer
Kom doen dit weer
Wil ek weet hoe dit voel?
As die kettings om my breek
Sal ek jou weer vind?
Tussen die seer
[ Correct these Lyrics ]
Writer: Arnold Bailie
Copyright: Lyrics © O/B/O DistroKid

Back to: Arnold Bailie



Arnold Bailie - Nog Een (Vir die Seer) Video
(Show video at the top of the page)


Performed By: Arnold Bailie
Length: 2:46
Written by: Arnold Bailie
[Correct Info]
Tags:
No tags yet