Back to Top

CHARLIZE BERG - Losbreek Lyrics



CHARLIZE BERG - Losbreek Lyrics
Official




Al wat ek wou hoor
Al wat jy moes sê
Ek sal jou vashou
Ek sal jou liefhê tot die einde van tyd
Dis al wat jy moes sê
Maar jou woorde het opgeraak

Losbreek ek moet losbreek
Stukkie vir stukkie
Tree vir tree ek moet losbreek
My hart onthou
Totdat ek los is van jou
Los is van jou

Al wat jy moes doen
Al wat ek wou hoor
Ek sal vir veg
Alles vir jou gee wat jou hart wil hê
Dis al wat jy moes sê
Dis te laat om op te maak

Losbreek ek moet losbreek
Stukkie vir stukkie
Tree vir tree ek moet losbreek
My hart onthou
Totdat ek los is van jou

Als gegee
Als verloor
Dieselfde foute oor en oor
Losgekom
Weggebreek
Ek kan nou van jou vergeet

Losbreek ek moet losbreek
Stukkie vir stukkie
Tree vir tree ek moet losbreek
My hart onthou
Totdat ek los is van jou

Losbreek ek moet losbreek
Stukkie vir stukkie
Tree vir tree ek moet losbreek
My hart onthou
Totdat ek los is van jou
Los is van jou

Losbreek ek moet losbreek
Stukkie vir stukkie
Tree vir tree ek moet losbreek (Losbreek)
My hart onthou (Losbreek)
Losbreek
Al wat ek wil hoor
Al wat jy moes sê
[ Correct these Lyrics ]

We currently do not have these lyrics. If you would like to submit them, please use the form below.


We currently do not have these lyrics. If you would like to submit them, please use the form below.




Al wat ek wou hoor
Al wat jy moes sê
Ek sal jou vashou
Ek sal jou liefhê tot die einde van tyd
Dis al wat jy moes sê
Maar jou woorde het opgeraak

Losbreek ek moet losbreek
Stukkie vir stukkie
Tree vir tree ek moet losbreek
My hart onthou
Totdat ek los is van jou
Los is van jou

Al wat jy moes doen
Al wat ek wou hoor
Ek sal vir veg
Alles vir jou gee wat jou hart wil hê
Dis al wat jy moes sê
Dis te laat om op te maak

Losbreek ek moet losbreek
Stukkie vir stukkie
Tree vir tree ek moet losbreek
My hart onthou
Totdat ek los is van jou

Als gegee
Als verloor
Dieselfde foute oor en oor
Losgekom
Weggebreek
Ek kan nou van jou vergeet

Losbreek ek moet losbreek
Stukkie vir stukkie
Tree vir tree ek moet losbreek
My hart onthou
Totdat ek los is van jou

Losbreek ek moet losbreek
Stukkie vir stukkie
Tree vir tree ek moet losbreek
My hart onthou
Totdat ek los is van jou
Los is van jou

Losbreek ek moet losbreek
Stukkie vir stukkie
Tree vir tree ek moet losbreek (Losbreek)
My hart onthou (Losbreek)
Losbreek
Al wat ek wil hoor
Al wat jy moes sê
[ Correct these Lyrics ]
Writer: ANDRE SCHEEPERS, CHARLIZE BERG
Copyright: Lyrics © Universal Music Publishing Group, Sony/ATV Music Publishing LLC




CHARLIZE BERG - Losbreek Video
(Show video at the top of the page)


Performed By: CHARLIZE BERG
Length: 3:03
Written by: ANDRE SCHEEPERS, CHARLIZE BERG

Tags:
No tags yet