Back to Top

Churchil Naude - Die Bloed Lyrics

Churchil Naude - Die Bloed Lyrics

Kykie plek waa' ek bly is net trane j
Ek ve'suip klaa dan gooi julle nog wate by
Ek is moeg van baklei ek is klaa gestry
Ek gooi my oë op na die berge ma' wat helpit my
Kykie plek waa ek opgroei is waa die bloed vloei
Waa die gangsters stoei hulself met stront bemoei
Kykie way wat ek is dee my geskiedenis
Die hande vol bloed die skande vol lus
Elke brak en sy puppies try om my te fix
Ek's nie stukkend nie bra my bloed is net gemieks
Die verlede wat j vas - hou lossit nou
Dai bruë is lankal afgebrand ons moet nuwes bou
Kyk die bietsie wat ek wiet dis my bloed en swiet
J bloei vi' brasse bra but j bloei ve'niet
Daa' waa' bloed nie kan loep'ie sal hy kruip j
Want die bloed binnen jou issie bloed in my

Red my van die werkers van ongeregtigheid
En verlos my van die manne van bloed
Van die bloed binne'n jou issie bloed binne'n my
Ek ve'suip klaa' dan gooi jy nog wate by

Hoe meer ons change hoe meer bly ons die selle
Hoe meer ons koenek hoe minder sien ons kleur velle
Minder helle - dan sal die pyn verdwyn
Skyn - kind terwyl j nog n kind is
Hou net soe bietsie vas tot j jouself gevind is
Dis volwassenes wat blind is
In n dwaal en amal wonner wat die punt is
En die punt is
Om lief te hê en te lag om op te kyk na die prag
Om op te staan as j val ja hierdie wereld is mal
Maar daar is goed daar is sleg en daars verkeerd daar is reg
Daar is niks daar is baie lees tussen 'ie blaaie
En op n dag sal jou bloed innie aarde trugsak
Ja die dood gaan jou vind pluk die lewende tak
En j moet een ding verstaan
En j moet een ding verstaan - koor begin saam sing
In die stof sal j kom en in stof sal j gaan

Laat die bloed van die lam val oor die kinders van gam
Maak sag die harte van yster en die monde vol vlam
Die bloed borrel as hy - sien hoe my mense moet ly
En bloedsuiers se gatte - innie botter soe gly
Maar bloed sal tog kruip as sy kierrie moet breek
En jou kom wurg innie nag j wat my mense verneuk
J wat sê j's n leier - j's n bloedsuier
J wat sê j is eg - is gewoontlik sleg
Gaan change jou dna , die bloed gaan jou kry
Dis velle wat ons skei dis blindes wat ons lei
Dis haat wat ons verslind dis bloed wat ons bind
J kan jou vensters gaan tint die bloed gaan jou tog vind
As die bloed by jou vloei - vloei my trane j
Want die goed binnen jou - is die goed in my
Vannie bloed binnen jou issie bloed in my
Yes - hoe gaan j bloed stry

[ Correct these Lyrics ]

We currently do not have these lyrics. If you would like to submit them, please use the form below.

Writer: Churchil Naude
Copyright: Lyrics © O/B/O DistroKid

Churchil Naude - Die Bloed Video
(Show video at the top of the page)

Performed By: Churchil Naude
Length: 5:27
Written by: Churchil Naude

Tags:
No tags yet