Back to Top

Die Varke Video (MV)

Performed By: Churchil Naude
Length: 4:51
Written by: Churchil Naude

Churchil Naude - Die Varke Lyrics

Uh
Vat hom vat hom
Waasie varke nou
Uh
Ek issie vark wat anne varke nie kan vriettie
Nieman wil bygooi ma' amal vra n bietsie
Soes ñ klom' varke wat die heeldag lê en vriet
Wat dink die liewe is veniet
Oh my hel my grote griet j moet 'it wiet
Ek issie vark wat anne varke net wil slag
Vannie varke staan en wag met lang messe innie nag
Met hulle grawe hulle harke ieman praat saam hierie varke
Hulle willie van my wiettie hulle kan my nie ve'giettie
Kyk
Hoe staan dai vark met sy gun en sy mes
Liewe op skuld en brag om anne fokin varke te impress
Hy ve'beel hom hy'sie eeste vark uit Noag se ark
But soe ñ vark wôt vet gemaak en dan ve'koep oppie mark
DJ
J sal die vark song moet speel oppie radio
J gooi twiee duime oppie web but you dont hear me though

Van ek koep mossie gevrieittie en ek rap oekkie ve'niettie stop .....
Dont hate the vark player - hate the vark chop

Oeh die varke...

Daa' was net drie ma' vedag isza n vrag
Hy like syne lekke rare en hy like syne lekke sag
J wiet neh
Elke vark is vi' homself en hy kies sy eie pad
En j dra jou eie kis en grawe jou eie gat
Checkit
Daa' was malvarke innie sieë gedjaag
En toe die varke vesyp dis toe die vis begin knaag
Nou dan's die vis oek unhalaal of hoe werkit dan nou
In som plekke iszit culture om koei ballas te kou whoao
Plus j kry varkeragge hoenis but die hoenne iszan kosher
As die skoen jou bietsie druk try nekstime dunner kouse
Ek sal huff en ek sal puff en ek blaas jou hys af
En jou pandokkie van strooi sal ek met n poep afgooi
Ek sal huff ek sal puff en ek blaas jou hys af
As j' met stokke bou dan galley blik ek mos vi jou

As j try met bakstieën bou dan petrol bom ek net jou

J vriettie varkie but j liewe soes n vark
Jou
Brêkeragge vark jou uitgevrietteragge vark
J's stêkgevriet jou vark = j
Stry oo' geloef jull'issie grootste sinners
Dis julle ys wat dun is dis julle tyd wat min is
Julle gemoste - misbruik mos julle se poste
Legal gangsters qualified joster
Die vark se plan is steel
Die varke lieg te veel
As ek vi' julle sê dai vark is n vark en dan
Dan staan en skriee julle vi' my soes mal varke
Dan staan en wag julle met pikstele en harke
Ma'
Vi elke vark hon' wat blaf isza n boslys
Vi' elke vark dom op drugs isza' n tikhys
En vi' elke vylgat vark isza n slagpaal
Net nog n dom kallit wat - oek sy nomme gaan haal
Ek issie vark wat anne varke mos wil try
Ma' vi elke vet vark isza n spitbraai

Hierdie deel in die background met chorus
Ooh die varke -kyk hoe kykie varke
Ooh die varke - check hoe staan'ie varke
Differrent voices
Die varke soek my kesh
En wil my stiek mettie mes
Die varke wil my besteel
Die varke stress te veel
Die junky varkie kids
Die terrible vark boys
Kyk hoe snipe hulle
Die varke soek my bloed
Ek issie vark wat anne varke nie kan vattie
Hulle sê voetsekkieweg j bly nie in ôs pattie
[ Correct these Lyrics ]

We currently do not have these lyrics. If you would like to submit them, please use the form below.

Writer: Churchil Naude
Copyright: Lyrics © O/B/O DistroKid

Tags:
No tags yet