Back to Top

Churchil Naude - Hotnot Life Lyrics

Churchil Naude - Hotnot Life Lyrics

Ek is nie soes allie mense sê
'N donerse hotnot wat net wil vriet en lê
En ek is nie soes al die varke dink
'N drywende drol wat net die plek laat bestink
Ek maak klanke wat klink
Ek soek gel wat blink
Wys my n check of hou jou bek en sign dai vark met jou ink
Van
Ek's moeg van mense wat vi my die heeltyd afdruk
Ek's moeg van tong en lip bra ek soek bewystuk
Ek's siek van allie bleddie skelms in my pad
Wat vi my wil onneskat
Wat my goed wil steel en vat
Wat my afloer deu go'dyne dan skriee ek wat varke wat - wat
Jou plate gly soes mense wat daa bly in tafelsig
En uitsig en kalksteen , hanover park en beacon valley
Suike wate en brood ek kom daa uit j kan my niks vetellie -
But daisie liewe daisie lot elkeen roe sy eie pot
En op n dag wen j die jackpot en die neks dag vriet j snot

Ek is nie soes allie mense ve'staan
'N donerse gangster wat oppie hoek wil staan
En ek sal nooit soes julle bliksems ve'wag
My bleddie medemens kom bleddie rop innie nag
Ek sal jou rop innie dag lat allie bliksems kan sien
J's net n bleddie dom doner wat n rop ve'dien
Sien
As j nie werkie dan's jou brasse mos min
Skielik ve'giet allie gemoste hoe jou fone nomme begin
Plus
Daa's nog n ding jou skelmpie ve'wag jou kin
En jou patience raak nou dun
Van jou fiance' cheat op jou saam met jou beste vrin
Ooh gomallah die sin ooh die soddom en gomorrah
Hoe wiet j nie van die dinge nie waa was j an gebore ha
J's nou bekeer en jou seun het nou getrou nou
Saam met n muslim vrou
En die anne seun hy buk en kreun van hy hou van n ou
Yor hoe changsie nomme nou
As j dink die lewe treat jou kak en dan kom staan j innie tou

Ek is nie soes kuli roberts getuig
'N fokin draadsitter wat visgrate wil suig
En patriotisme is nie vi my nie j wiet
Ou jan van riebeeck is is vi' my net n kont in koncrete
J sien
Daa's klomp mense wat vi my wil in n kerk sit
But my kerk sit'an hie binne jinne ek sal ma' vi' julle bid en
Ek sal saam met julle sit en brood briek
But hou die priek tot anne wiek
'N prieste't nou die dag n anne brother met n mes gestiek
Die lewe is soes sewe sake sout en ja dis baie siek
Plus
Die lyn is fyn tussen mense wat kerk toe gaan en mense wat jol
Tussen loving thy nybe en nybis wat mekaar rol
J moet lee om sag te bid van assie nybis gaan hoo
J bid vir n nuwe kar dan spring bliksems jou voo'
Sit nuwe tiles in jou huis en hulle maak somma n loan
En koep sy tien jaar oud laatie 'n vie'dysend ran fone
[ Correct these Lyrics ]

We currently do not have these lyrics. If you would like to submit them, please use the form below.

Writer: Churchil Naude, Robin Lätti
Copyright: Lyrics © O/B/O DistroKid

Churchil Naude - Hotnot Life Video
(Show video at the top of the page)

Performed By: Churchil Naude
Length: 4:10
Written by: Churchil Naude, Robin Lätti

Tags:
No tags yet