Back to Top

Kroesifaaid Video (MV)

Performed By: Churchil Naude
Length: 4:27
Written by: Churchil Naude

Churchil Naude - Kroesifaaid Lyrics

Ek's net n bruinman yes - gooi my n lyn man
Laat ek soos die son oor hier-die aarde kan skyn man uh
Ek is die haat ek is die wraak ek is die sonde
Ek is die monster aan my verslawing gebonde ek
Ek is die liefde - wat praat uit hulle monde wat lek uit hulle wonde
Wat blaf en raas binne jou kop soes die nybe se honde
Hulle try my lees but - ek - ek het geen vrees want - ek
Ek is die gees wat loop wat loop in vlees en
Die pyn wat j na my toe bring sal wel genees en ek
Ek is die malvark en rap is my therapy
Hulle noem my kleurling maar ek wiettie wat bedoel'ittie
Hulle noem my skuim van hierdie aarde maar ek voellittie
Hulle se hy's not hot hy hy's net n hotnot hy
Hy dien n anne God hy - hy hou van vis vrot
Sy skewe hoed sy gemengde bloed dus mos Godslaster
Hulle se basta met jou kruisig die bleddie baster
Hulle kyk my skeef,ek wil net sweef, en ek wil streef na
Na wat j streef bra ja ek wil net leef bra
Nou's j soe kwaad van ek vra nie jou permission nie
Ek leesie jou edition nie ek need nie jou religion nie
Ek wonner of bra Jesus die verlosser rerig kom
Die volk is nog verewig dom
Sal j hom kan herken of sal j help skree stenig hom
J wat soe staan vol kom
As ek gemaak is in sy beeld noem jy my op my naam -as
As ek sê sing demmit dan sing j bleddie doners saam
Kan j nie hoo nie - jou - geloof is doof en ooh
Die liefde wat j soek dit kook nog oppie stoof ja Want
Dis noggie reggie die haat is noggie weggie
Ons almal issie so nie ja almal issie sleggie
Hulle wil my bestudeer they say to understand me uh
I turn my back and then they kroesifaai and damn me

Hy sê hy's n vers lover
Hy sê hy's n vers verskaffer
Hulle sê nee hy's net n vers kaffer
Hy hou hom tog te waffers
Sit dit affer i had enuffer
Kruisig die moer en laat die teef suffer
Oh Vader Vader hoekom het jy my dan nou verlaat = praat
Saam hierie dokters want hul pille bring net meere kwaad
Dai pille wat j soe suig getuig maak jou verslaaf dan
Word j gehook weer in geboek van daars n groter plan
Anti depressants!... teach you a lesson
They keep you guissin... to keep you stressin
Hulle laat ons warrie oor die prys van kos die prys van krag - wag
Hulle rob jou met jou ogies oop somme binnen'ie dag
Hulle wil hul gulsigheid scientifically justify
Ek is net bruin that's why die etters my wil kroesifaai
[ Correct these Lyrics ]

We currently do not have these lyrics. If you would like to submit them, please use the form below.

Writer: Churchil Naude
Copyright: Lyrics © O/B/O DistroKid

Tags:
No tags yet