Back to Top

Churchil Naude - Sê vir Mamma Lyrics

Churchil Naude - Sê vir Mamma Lyrics

Ma ek is jammer - ma ek is sorrie
Vi' al die pyn en lyding ma ek het jou lât worrie
Sometimes het ek stress ma Ek wiet ek's gebless ma
Het geval en opgestaan but soe lee j jou les maaa
Hoe mis ek jou nou
Die grootste man was eers n baby ma bob marley said so
O's het nooit gepraat oor ons feelings van binne ma
Ek wiet ma is proud van ek's nog altyd n sinner maaa
My lot en my liewe
Ek vra nou ve'gifnes ek hoep ma sal my ve'giewe
Ek wens die dywil kan net van my skouers af-klim nou
Ek wens om eendag weer jou mooi gesig te aanskou ma ...

Ek wens ek't gelyste' toe ma vi' my flyster
Seun j raakie pad byster nou's die 4 mure my tuiste
Nou staan ek voorie kruispad lyk ek kannie beslytie
Lyk my daa' issie mee' tyd'ie - moet my nettie ve'wyttie
Nou vra ek jou jammer ma ek vra nou askies
Ek was nog soe klein kaalvoet en snotnies
Ek was tog soe dom maarie vuur het gebrom
Die liefde wat ek gesoekit het van die strate gekom
As ek'it net besef'it ma hoe het ek veloo ma as ek net wil hoo' ma
My agte lyk te donke ma nou kyk ek net voo'ma
J moet my net gloê ma my nomme chyns soe
Ma ek wiet ek kan ve'anne but ek wiet nettie hoe
Sit my hand soms op die boek en praat saam met die man boê ...

Mamma ek mis jou it is warrit is nou
Ma hettie mee pyn nie ek's net bly dat ma rus nou
Daa onne drai die duiwel hy wil my net label
Al wat ek ooit gekry'it was krummels vannie table
Al wat ek ooit geleer'it history was net fables
Al liefde wat ek ken is dai soes Cane en soes Abel
Al wat ek ooit gesien'it was my pa was nooit daa' nie
Al wat ek ooit gesien'it is hoe struggle my taanie
Ek was mos my pa se seun nou is ek my seun se pa
Al wat ek ooit geleer'it oor n man wies was by ma
En wat ek nooit gedoen'it was om sorrie te vra ma
En wat ek nooit gedoenit was om ophou te kla ma
Ek check die 4 mure waa hulle se eks n ou
My fondasie's gekraak wan' my huis is op sand gebou
Ma ek is stikken , my liewe my lot
Die gift en die curse ma my duiwel my god
[ Correct these Lyrics ]

We currently do not have these lyrics. If you would like to submit them, please use the form below.

Writer: Churchil Naude, David Kramer
Copyright: Lyrics © O/B/O DistroKid

Churchil Naude - Sê vir Mamma Video
(Show video at the top of the page)

Performed By: Churchil Naude
Length: 5:44
Written by: Churchil Naude, David Kramer

Tags:
No tags yet