Back to Top

Churchil Naude - Sand in Jou Oog Lyrics

Churchil Naude - Sand in Jou Oog Lyrics

Oh yes Is waa' wat djy gehoor'it
Ek vattie note van hulle nie ek is te djits virrit
Oh yes nou kry djy die spirit - nou kry djy die feel
Van elke hon en sy pappies try om my weril te heal
Try om my woorde te steal
Try om te skinne saam hul vrinne om my weril te kill = what's the deal
Where's the love maybe i lost my appeal
Maybe het j vegiet dat elke woord wat ek sê is real
Yt my keel, yt my brein
Op my tong, die's my song
Kry nou die woorde in jou kop in bra dan sing j along
As dai nie nog jou ding issie dan hou djy jou plat
Van hierrie liefde wat j van praat maak my wêreld net sat
En hoekom trek djy dan'ie skoen an assie ding jou nie passie
Lyk my jou skroewe'sie vassie Lyk my ek kan jou nie trussie
Ryk vi' my djy't n paa' ma'ne nie jou tone gewassie
Kan djy nie ryk jou mon' wat stinkie man genoeg is genoeg
As djy nog een kee saam my praat dan skop ek sant in jou oeg

Maak jou bleddie mon' oep assie dinge jou pla
J's mos vry
J kan vra
Vra my hie' vra my daaaa' whooa!
But hou net jou bleddie sharrap if you're going too far
J's n bra - j's n star
Van j's daa as ek kla
But watte brasse gan jou help as jou gesig innie san is
As jou gesig voor n gun is - hoe sterkgesig gat j dan is
Hoe ytgedink gan jou plan is - wanne die backup dan none is
En As djy rerag n man is - Druk djy it in aszit an is
In die race- moet j jou pace my broe soes marathon runners
Van hierie liewe is vinnag - as j jou seëninge minag
Net daa veloo j jou krag
Dan raak die duiwels al harder dan raakie engele sag = whooa
Hou net soe vas wag
Hoekom hou djy my soe dop- lyk ek an soes gel
Vra my n ran is net soe goet djy't jouself sleg ve'tel
En hoekom look j at me so lyk ek vi jou an soes pie - j
J dink nog soe j is kwai
Dan skop ek sand in your eye

Is waa' wat hulle afsak
Assie numbe nou moet stop my broe' veloo' amal plak
Dan vra amal 'an wat hak
Ons voel 'an nou net die heat my broe ons voel 'an die beat
As djy die numbe nou moet afsit skop ek dee jou gevreet
Van Ek's n bra met n mike - hou dik dan raak it n spike
Die bubble bas in jou nike - Jou attitude vat n hike
J brag met low profile tyres j brag met duur speaker wires
Trek jou vie' tanne yt jou mon' en jou ve'beel dat j kwai is
As ek sê ko's maak n plan virrie donerse lan
Dan staan j daa soes n volstruis met jou gesig innie san'
Kan j nie hoo' jou kin wat hyl'ie j hou j vi' jou mal
Of Is j een van'ai vrouens wat net binnen die goed val
Wat net wil hop oppie cone
Wat net wil hang oppie phone - wat elke dag sit en moan
En al my goete wil own - j
J staan wee voorie hekkie staan en skinne soe vroeg
Vra my n fybob vir n twak en ek skop sand in jou oeg
[ Correct these Lyrics ]

We currently do not have these lyrics. If you would like to submit them, please use the form below.

Writer: Anton Goosen, Churchil Naude
Copyright: Lyrics © O/B/O DistroKid

Churchil Naude - Sand in Jou Oog Video
(Show video at the top of the page)

Performed By: Churchil Naude
Length: 4:32
Written by: Anton Goosen, Churchil Naude

Tags:
No tags yet