Back to Top

Churchil Naude - Slat My Met Jou Pyn Lyrics

Kom slat my met jou pyn - ve'drink my met jou wyn
J ka' ma' skop en klap en trap ma' die son ga' by my kom skyn
Hulle sê my
Kom- net soes j is - but j kom 'an soes j lus - (se dit wee)
Hulle se kom net soes j is - but j kom 'an soes j lus
Sittie pot wee mis in vekeere bus lat dai vullis rus= yes
Met jou - haters wat jou dis
Ek het tog ma' net woorde - vasgevang op djits akkoorde
Want my volk was bang gemaak vir hulself hulle lyk soos die getoorde
Hulle soek soek hier en hul soek toevlug in gebokste wingerdboorde
Een volk sê dis sy trots - en die annis skree volksmoorde
Hulle skel oor ons landbouers - oor die skaam van ons voorouers
En ek vat my pyn en ek vat my trots en ek dra dit op my skouers
En ek mis my ouers en ek hou van vra
Ja ek hou van kla vannie pyn lê daa'
Daar'sie tattoos op die klonkie en hy ken oek niks van tronkie
Jou hout is nat en jou batteries sat van j praaat maar daars geen vonkie

Kom slaan my mettie waarheid - hierdie liewe is n naarheid
Kom sit saam my la't ons saam kan stry vannie liefde kom van daaruit
(Slat my)
Dit maak net soveel sin om jou dag met liefde te begin -(sê dit weer)
Dit maak net soveel sin om jou dag met liefde te begin
Al issie geldtjies min al maak die brights jou blin
Al issie hoop maar dun al liewe j in sin
Al los jou girlfriend jou vi' jou beste vrin
Die beat borrel van binne - gaan ve'tel amal jou vrinne
Tag die hele lot gooi it innie pot laat almal saam kan skinne
Kom slat my la't ek lag - voor my mond was eers n wag
Maar toe kom n dief innie mirrel vannie nag en hy loop op sokkies sag
En hy wai sy vlag en hy soek my krag
En -ek -se -hou- net -soe vas bradde van ek kook vi' jou sag
N pak slae op sy tyd is mos soes bruinbrood met konfyt
Marmite en toast - fishpaste en botte
En smee dit dik lat ek gou kan sluk en los niks virrie kokkerotte

Gaan haal jou politix gooi jou stones en stix
Musiek is my drug ek mekee my fix
Slat my mettie drom lattie bekfluit kom
En j staan ve'stom assie bass saam brom
Ennie trekklavier jou saggies vat
Ennie handtsies klap ennie voetsies trap
Ennie dromme slat
En j skrieeë slat my slat my - Oooh die music vat my
Toe roer jou is j pap j - Ooh ek hou van pak kry
Jou kar wil-'ie beweegie van jou plugs is amal nat j
Druk 'ai guitar note en verdoof al die gunskote
En sprei die klanke wyd en suid soes'ie slawe was in bote
Slat my met geraas vuvuzelas blaas
Vegiettie tronk se bars vegiettie who u Are's
Vegiet wat j is dans van j's lus
Lag van j kan...
Hoekom stop die music ek sê auwê slat my man
[ Correct these Lyrics ]

We currently do not have these lyrics. If you would like to submit them, please use the form below.

Writer: Bacchus Nel, Churchil Naude
Copyright: Lyrics © O/B/O DistroKid

Churchil Naude - Slat My Met Jou Pyn Video
(Show video at the top of the page)

Tags:
No tags yet