Back to Top

Suig My Samoesa Video (MV)




Performed By: Churchil Naude
Length: 3:54
Written by: Churchil Naude




Churchil Naude - Suig My Samoesa Lyrics




Hy pis jou af aspris van hy's n
Brother from another mother
N
China from another vagina
Broe j moet 'it gloe hy sal ee's wil proe
Staan soentoe met dai ding wat j gloe
In Afrikaans is hy n nie blanke
In engels is hy not blank
And for that
I've got
My ma to thank yes
Hulle sê hy's strongminded but
Ek dink hy's net sterkgevriet j wiet
It all depend of hy homself kan defend
Of hoe goed hy kan pretend
Of hy gel' het om te spend
Dan wil mense hom mos ken
Hy wil vi my met n slapriem vang
But die qeue vi' dom varke is klaa' soe lang
Hy wil my leer om n hamme vas te hou
Try eers n stukkie draad kou
En
Syg
My samoosa
J
Dink ek is n doosa
J's
Mos gorreloos ja
J
Dink ek's soes Moosa en sing net heeldag Rosa
Syg
Aan my samoosa
Syg
Aan my samoosa

Auwê my massekin
Hulle sê mos bloed maak jou blind
Myne is joune en joune is my kind
Ons het mekaa gevind- mekaa gekry
Hoekom Sal ons dan die heeltyd loep en stry
My broe j wat vi' my soe staan en loe
J sal jou potsie self moet roe
Hoe gat j vriet as j kyk in my gevriet
En laaibrie boeke is veniet
As kakpraat sieke ooit n sin is
Gaan die duiwel binnekort my vrin is
Ma vi nou
Kan hy gaan soelank syg
Aan n
Koue glaas thinners
Sinners
Kry hie as kommin sense jou ding is
As j colour blin is As jou patience min is
Gaan bel vi 10111 - hierdie- man is on fire man
Wat praat j van retire son
Met jou nies vol snot wil j staan met n gun - j
Kan oek somma innie lyn kom staan
Kom

Jou vel het perks en myne perke
Judge'ie my gesig'ie judge my werke
Kerke
Is nou die nuwe smokkelhys
Dom is nou die nuwe slim
Swart is nou die nuwe wit
En die hele bleddie land is moertoe oor dit ons is
Werkloos daa's fokol jop
Ons is
Haweloos uit my plek geskop
Ek is
Dakloos en hoe maak ek nou
Nou's ek
Fakloos ek het fokol vrou
En my pa - was soes - n klip wat rol
Soes bafana bafana met n sokkerball
Nikswerd soes die system vannie saak is getoll
En die moodenaar loep Van die judge is gekoep
En die docket vedwyn die familie in pyn
As j dink - ek Sal - die sistem vetrou
Dan kom staan j somma voo' innie tou en...
[ Correct these Lyrics ]

We currently do not have these lyrics. If you would like to submit them, please use the form below.


We currently do not have these lyrics. If you would like to submit them, please use the form below.




Hy pis jou af aspris van hy's n
Brother from another mother
N
China from another vagina
Broe j moet 'it gloe hy sal ee's wil proe
Staan soentoe met dai ding wat j gloe
In Afrikaans is hy n nie blanke
In engels is hy not blank
And for that
I've got
My ma to thank yes
Hulle sê hy's strongminded but
Ek dink hy's net sterkgevriet j wiet
It all depend of hy homself kan defend
Of hoe goed hy kan pretend
Of hy gel' het om te spend
Dan wil mense hom mos ken
Hy wil vi my met n slapriem vang
But die qeue vi' dom varke is klaa' soe lang
Hy wil my leer om n hamme vas te hou
Try eers n stukkie draad kou
En
Syg
My samoosa
J
Dink ek is n doosa
J's
Mos gorreloos ja
J
Dink ek's soes Moosa en sing net heeldag Rosa
Syg
Aan my samoosa
Syg
Aan my samoosa

Auwê my massekin
Hulle sê mos bloed maak jou blind
Myne is joune en joune is my kind
Ons het mekaa gevind- mekaa gekry
Hoekom Sal ons dan die heeltyd loep en stry
My broe j wat vi' my soe staan en loe
J sal jou potsie self moet roe
Hoe gat j vriet as j kyk in my gevriet
En laaibrie boeke is veniet
As kakpraat sieke ooit n sin is
Gaan die duiwel binnekort my vrin is
Ma vi nou
Kan hy gaan soelank syg
Aan n
Koue glaas thinners
Sinners
Kry hie as kommin sense jou ding is
As j colour blin is As jou patience min is
Gaan bel vi 10111 - hierdie- man is on fire man
Wat praat j van retire son
Met jou nies vol snot wil j staan met n gun - j
Kan oek somma innie lyn kom staan
Kom

Jou vel het perks en myne perke
Judge'ie my gesig'ie judge my werke
Kerke
Is nou die nuwe smokkelhys
Dom is nou die nuwe slim
Swart is nou die nuwe wit
En die hele bleddie land is moertoe oor dit ons is
Werkloos daa's fokol jop
Ons is
Haweloos uit my plek geskop
Ek is
Dakloos en hoe maak ek nou
Nou's ek
Fakloos ek het fokol vrou
En my pa - was soes - n klip wat rol
Soes bafana bafana met n sokkerball
Nikswerd soes die system vannie saak is getoll
En die moodenaar loep Van die judge is gekoep
En die docket vedwyn die familie in pyn
As j dink - ek Sal - die sistem vetrou
Dan kom staan j somma voo' innie tou en...
[ Correct these Lyrics ]
Writer: Churchil Naude
Copyright: Lyrics © O/B/O DistroKid


Tags:
No tags yet