Back to Top

Churchil Naude - Wonderlike Ding Lyrics

Churchil Naude - Wonderlike Ding Lyrics

As j nie hettie moet j vat wat j kry
As sy nie gie nie moet sy liewerste maa' gly
As j nie kry nie moet j vat wat j het
An dit is met n wet what you see is what you get
J sal op moet koppel met iemand wat die goetes het
Iemand wat vi jou kan red on your marks get set
Wan'
Today is the day wat die honne vere kry
En die katte gat wee moan van hulle gaan daa onne ly
Breaker breaker staan by
As j kry what i say dan kô j sieke' stadig by - hey
As sy niks het mee vi jou nie moet j gryp wat j kan
Kry n fyf punt plan ruik n blom nou en dan
Wyszai goose j's n wonnerlike man'
Kry jou kop daa uittie san'
Liees n boek bak n koek gooi n vislyn op jou hook
En net miskien
Miskien kry j wat j soek

My mon' loep oo' - van wat my ha't van vol is
En ooooaw dissss - net te wonnerlike ding
Die way die music in my breinselle rondspring
Sing - net soes it jou betaam - hanne voete kniee lam
J's soe skaam is gharaam but o's amal doennit daa'm
Hoekom sal j dan jou hare dan nou sideways wil kaam
Haal julle hoede af trek julle skoene uit
Dis tyd
Gooi jou nette wan' amal soek n plate
Ek's n
Visser van siele
Ek skets ek swets ek bets ek
Gaan na die muur en teken prentjies met y rymkletes
Ek is vannie gene-raaation wat disagree
Ek is van ek kies my liewe so don't kies for me
Ons celebrate die liewe heyyy dis soe' lekke hie'
Hie's soms vlekke hie - uh
But dissie liewe die...

Kom ons gaan trug na die plan
Ons gaan trug na die riede hoekom j nog opstaan
Hoekom j nog omgie haa' nog wys j's velieë
Its about stop n bietsie om n druk en n soen te gieee
Môre is j biene in n boks in
Wan' hierrie life het hard knocks
Hierrie life het bright lights van die city en sy torings
Vat jou boots en trek jou viettis lekke styf wan' hie's dorings
Wiet j hoe die son sak wiet j van brood bak
Lattie botter ennie jam lekke warm op jou tong sak
Wiet j van n ghellie blik en van sand tussen jou tone
J's te biesag om te piette saam met apps oppie selfone
Môre gaan nooit kommie - die tyd drai nooit ommie yes
Wiet j wat jou liewe werd is
[ Correct these Lyrics ]

We currently do not have these lyrics. If you would like to submit them, please use the form below.

Writer: Churchil Naude, Frazer Barry
Copyright: Lyrics © O/B/O DistroKid

Churchil Naude - Wonderlike Ding Video
(Show video at the top of the page)

Performed By: Churchil Naude
Length: 3:51
Written by: Churchil Naude, Frazer Barry

Tags:
No tags yet