Back to Top

Die Heuwels Fantasties - Mejuffrou Sonneblom [Met Margot] Lyrics

Official

[ Featuring Margot ]

Jy lieg altyd as jy lag
Jy dink seker ek is stupid of iets en as jy weg is voel ek neuroties
Nou kan ek nie die huissleutels sonder jou vind nie

Ek's op daardie 24-uur nag kan nie beter voel nie
Kom drie maal tien tot die mag agt kilometer per uur af in my woonstel tipe trip
Tyd vlieg so stadig

Mis jou lekkergoed lippe
Groot geword op die 80's stuff
Ons was by die drive-thru deur nooit te vroeg om verlief te raak nie
Elke klein dingetjie doen dit net weer

Mejuffrou, die waarheid maak seer op daai plaaspad
My hart was die losprys, ek gee nie meer om nie bye-bye
Net nog iemand wat jy lief gehad het bye-bye

Mejuffrou sonneblom, liefling, Londen, dans met 'n vreemdeling
Na na na na
Alkohol het nog nooit my hart gebreek nie

Jy's my sonneblom, liefling, Londen, dans met 'n vreemdeling

Jy lag as jy lieg
Jy dink seker ek is die agtergrond, nou dans ek asof daar twee van jou is
En as jy weg is voel ek neuroties

Nou kan ek nie
Die huissleutels sonder jou vind nie, en die tyd vlieg so stadig
Die tyd vlieg so stadig

Mens lewe verniet
Van faktuur tot faktuur, breek die borde teen die muur
Kan nie lekker sien nie
So kom ons doen dit net weer

[ Correct these Lyrics ]

We currently do not have these lyrics. If you would like to submit them, please use the form below.

Writer: Frederick Den Hartog, Hunter Kennedy, Pierre Greeff, Rudolph Willemse
Copyright: Lyrics © O/B/O DistroKid

Die Heuwels Fantasties - Mejuffrou Sonneblom [Met Margot] Video
(Show video at the top of the page)

Tags:
No tags yet