Back to Top

Die Krefies - Sing So Mooi Lyrics



Die Krefies - Sing So Mooi Lyrics




Jy dink jy is vry my kind
Jy wil nie hoor nie
Want al wat vryheid is
Jy het niks om te verloor nie
Die nag sien alles
Die nag sien jou
Jy tel op jou kitaar
Jy het iets geskryf
Jy wil hê ek moet luister
Maar my ore was te moeg
Ek het dit gemis
Ek wou nie hoor nie

Jy sing so mooi vir my
God sien alles
God sien jou sê jy
Ek wil hê jy moet glo sê jy
Ek kyk na die buurt waar ons bly
Ek tel op my kitaar
Ek het iets geskryf
Ek wil hê jy moet luister
Maar jou ore is te moeg
Jy het dit gemis
Jy wil nie hoor nie

Ek sing so mooi vir jou

Net die nag sien jou
Jy weet ek weet
[ Correct these Lyrics ]

We currently do not have these lyrics. If you would like to submit them, please use the form below.


We currently do not have these lyrics. If you would like to submit them, please use the form below.




Jy dink jy is vry my kind
Jy wil nie hoor nie
Want al wat vryheid is
Jy het niks om te verloor nie
Die nag sien alles
Die nag sien jou
Jy tel op jou kitaar
Jy het iets geskryf
Jy wil hê ek moet luister
Maar my ore was te moeg
Ek het dit gemis
Ek wou nie hoor nie

Jy sing so mooi vir my
God sien alles
God sien jou sê jy
Ek wil hê jy moet glo sê jy
Ek kyk na die buurt waar ons bly
Ek tel op my kitaar
Ek het iets geskryf
Ek wil hê jy moet luister
Maar jou ore is te moeg
Jy het dit gemis
Jy wil nie hoor nie

Ek sing so mooi vir jou

Net die nag sien jou
Jy weet ek weet
[ Correct these Lyrics ]
Writer: Jani Greeff, Pierre Greeff
Copyright: Lyrics © O/B/O DistroKid

Back to: Die Krefies



Die Krefies - Sing So Mooi Video
(Show video at the top of the page)


Performed By: Die Krefies
Length: 3:26
Written by: Jani Greeff, Pierre Greeff

Tags:
No tags yet