Skep in my 'n reine hart O Heer
En gee opnuut in die binneste van my 'n Vaste gees
Laat my tog nooit teleurgesteld staan nie
Ek weet My God is getrou U luister na my
U luister ma my, U luister na my
Ek weet my God bly getrou U luister na my
'n Reine Hart, 'n Reine hart is my gebed
Dis my gebed, dit is my gebed
Here verhoor tog
My gebed