Back to Top

FATMAN - Manne Ding Lyrics

FATMAN - Manne Ding Lyrics
Official

Ons ry groot bakkies uit Japan ons braai ons tjoppies met die hand
Jy is die worsie in my bun ek maak my bier oop met my tand
Hy dra 'n suit en aktetas hy's ge-parfuum en ook gewas
Bly eerder fiks as om te braai maar hy's nie ons tipe man

Ek is so lief vir jou maar ek sê dit nie (Want dis 'n manne ding)
Ek wil jou rose gee maar dis net te duur (Ja dis 'n manne ding)
Ek wil soveel sê maar ek weet nie hoe nie (Ja dis 'n manne ding)
En ek weet my Engel dis net 'n manne ding

Ek gaan kyk rugby en kom laat ou jaar braai almal in die straat
Ons hou vakansie in ons tent ek sny die gras sonder my hemp
Hy hou vakansie in die Kaap Kersfees dan spit hy weer 'n skaap
Sy vrou dra klere van Parys maar daar's geen liefde in sy huis

(Net 'n manne ding)

En ek weet my Engel (Dis net 'n manne ding)

Ek wil soveel sê maar ek weet nie hoe nie (Dis 'n manne ding)

[ Correct these Lyrics ]

We currently do not have these lyrics. If you would like to submit them, please use the form below.

Writer: CHRISTOPH KOTZE, JOHAN VOSTER, JOHANNES GERHARDUS BRUMMER, ROUXAN CLOETE
Copyright: Lyrics © Universal Music Publishing Group

Back to: FATMAN

FATMAN - Manne Ding Video
(Show video at the top of the page)

Tags:
No tags yet