Soos die winde waai deur my siel vanaand
Staan ek voor U onbeskaamd
Waaroor sal ons praat
Wat wil U vir my sê
Soos 'n ligte oggend bries waai U deur my
My oë gerig op U om my liefde te bely
Wat skryf U op my hart
Wat moet ek nou verstaan
Dit reën nou op my Jesus hart
Met saad wat skied, in geloof volhard
Hy bring lewe en maak my heel
Aan hierdie gawes het ek deel
Vader, U kan alles doen
Vader, U maak alles reg
Ek rig my oë op na U
Soos die hemel sy antwoord aan my toevetrou.