Back to Top

Janie Bay - Goodbye Lovers Lane Lyrics



Janie Bay - Goodbye Lovers Lane Lyrics
Official




Ek sien 'n duif
En ek kyk op
Ek sien die pienk lug
En jou op die wolke loop
Gedagtes gevul
Met hoe jy was
Toe jy nog jy was
Aansteeklike lag
Almal het jou gelove
Almal het jou gelove
Liggies flikker
Silhouette
Goodbye Lovers Lane
Die son sak weer
Tafelberg verdwyn
Wil jou vashou
Wil jou onthou
Goodbye Lovers Lane
Die son sak weer
Nog 'n dag is verby
Ek dink aan jou ma en pa
Hoe hul jou klere opvou
En aan jou reuke klou
Die einde is net die begin, want jy's
Verlos van die dinge wat jou terughou
Aansteeklike lag
Almal het jou gelove
Almal het jou gelove
Liggies flikker
Silhouette
Goodbye Lovers Lane
Die son sak weer
Tafelberg verdwyn
Wil jou vashou
Wil jou onthou
Goodbye Loves Lane
Die son sak weer
Nog 'n dag is verby
Maanskyn
My hartklop
Jou skaduwee
Ek fluister
Reënval
Die nag gee meer
Ek hoor jou stem
En voel jou net hier
Ek wens ek het jou nie so gemis nie
Wind waai deur die wolke
Die lig breek deur
En ek glo ek sien jou weer
Goodbye Lovers Lane
Die einde is net die begin
Niks meer pyn nie
Jy het gewen
[ Correct these Lyrics ]

[ Correct these Lyrics ]

We currently do not have these lyrics. If you would like to submit them, please use the form below.


We currently do not have these lyrics. If you would like to submit them, please use the form below.


English

Ek sien 'n duif
En ek kyk op
Ek sien die pienk lug
En jou op die wolke loop
Gedagtes gevul
Met hoe jy was
Toe jy nog jy was
Aansteeklike lag
Almal het jou gelove
Almal het jou gelove
Liggies flikker
Silhouette
Goodbye Lovers Lane
Die son sak weer
Tafelberg verdwyn
Wil jou vashou
Wil jou onthou
Goodbye Lovers Lane
Die son sak weer
Nog 'n dag is verby
Ek dink aan jou ma en pa
Hoe hul jou klere opvou
En aan jou reuke klou
Die einde is net die begin, want jy's
Verlos van die dinge wat jou terughou
Aansteeklike lag
Almal het jou gelove
Almal het jou gelove
Liggies flikker
Silhouette
Goodbye Lovers Lane
Die son sak weer
Tafelberg verdwyn
Wil jou vashou
Wil jou onthou
Goodbye Loves Lane
Die son sak weer
Nog 'n dag is verby
Maanskyn
My hartklop
Jou skaduwee
Ek fluister
Reënval
Die nag gee meer
Ek hoor jou stem
En voel jou net hier
Ek wens ek het jou nie so gemis nie
Wind waai deur die wolke
Die lig breek deur
En ek glo ek sien jou weer
Goodbye Lovers Lane
Die einde is net die begin
Niks meer pyn nie
Jy het gewen
[ Correct these Lyrics ]
Writer: Jana Bougas, John Kennedy
Copyright: Lyrics © O/B/O DistroKid

Back to: Janie Bay



Janie Bay - Goodbye Lovers Lane Video
(Show video at the top of the page)


Performed By: Janie Bay
Language: English
Length: 3:28
Written by: Jana Bougas, John Kennedy
[Correct Info]
Tags:
No tags yet