Back to Top

John Conrad - Dagdroom Kind Lyrics



John Conrad - Dagdroom Kind Lyrics




Daar waar die berge egoe, en
Al die hartseer wegspoel, en
Sy kaalvoet op die stofpad loop
Die hoop
Sy dagdroom

Daar waar die biesies bewe, en
Haar gesig raak bleeker
Volg die sonop- stroom
Nee wag, kyk
Sy dagdroom van

Gister se sonneblom reën
En more se botterblom weer
Pantoffel voetpad stof
Kyk
Sy dagdroom nog

Sy is n dagdroom Kind
Droom nog oor goue lint en
Goeie ou dae verbind met
Alles wat sy nog wil hê
Sy is n dagdroom Kind
Amper, maar nog nie verblind
Deur haar pretensies nie
Nee wag, kyk
Sy dagdroom

Kyk die sterre daar bo
Sien die ster in haar oë
Kyk hoe raak sy verlore
Volg haar eie voetspore
Loop alleen, maar loop vooruit
Sy mors met my tyd
Met haar Dagdroom-gyt

Daar waar die volmaan half staan
En al die wolke weg slaan
Volg haar oë na bo
Nee wag, kyk
Sy dagdroom van

Gister se sonneblom reën
En more se botterblom weer
Pantoffel voetpad stof
Kyk, Sy dagdroom nog

Sy is n dagdroom Kind
Droom nog oor goue lint en
Goeie ou dae verbind met
Alles wat sy nog wil hê
Sy is n dagdroom Kind
Amper, maar nog nie verblind
Deur haar pretensies nie
Nee wag, kyk
Sy dagdroom

Ayye ayyyeee ayeeee

Sy is n dagdroom Kind
Droom nog oor goue lint en
Goeie ou dae verbind met
Alles wat sy nog wil hê

Sy is n dagdroom Kind
Droom nog oor goue lint en
Goeie ou dae verbind met
Alles wat sy nog wil hê
Sy is n dagdroom Kind
Amper, maar nog nie verblind
Deur haar pretensies nie
Nee wag, kyk
Sy dagdroom

Ayyeee ayeee ayeeee

Sy dagdroom
[ Correct these Lyrics ]

[ Correct these Lyrics ]

We currently do not have these lyrics. If you would like to submit them, please use the form below.


We currently do not have these lyrics. If you would like to submit them, please use the form below.


English

Daar waar die berge egoe, en
Al die hartseer wegspoel, en
Sy kaalvoet op die stofpad loop
Die hoop
Sy dagdroom

Daar waar die biesies bewe, en
Haar gesig raak bleeker
Volg die sonop- stroom
Nee wag, kyk
Sy dagdroom van

Gister se sonneblom reën
En more se botterblom weer
Pantoffel voetpad stof
Kyk
Sy dagdroom nog

Sy is n dagdroom Kind
Droom nog oor goue lint en
Goeie ou dae verbind met
Alles wat sy nog wil hê
Sy is n dagdroom Kind
Amper, maar nog nie verblind
Deur haar pretensies nie
Nee wag, kyk
Sy dagdroom

Kyk die sterre daar bo
Sien die ster in haar oë
Kyk hoe raak sy verlore
Volg haar eie voetspore
Loop alleen, maar loop vooruit
Sy mors met my tyd
Met haar Dagdroom-gyt

Daar waar die volmaan half staan
En al die wolke weg slaan
Volg haar oë na bo
Nee wag, kyk
Sy dagdroom van

Gister se sonneblom reën
En more se botterblom weer
Pantoffel voetpad stof
Kyk, Sy dagdroom nog

Sy is n dagdroom Kind
Droom nog oor goue lint en
Goeie ou dae verbind met
Alles wat sy nog wil hê
Sy is n dagdroom Kind
Amper, maar nog nie verblind
Deur haar pretensies nie
Nee wag, kyk
Sy dagdroom

Ayye ayyyeee ayeeee

Sy is n dagdroom Kind
Droom nog oor goue lint en
Goeie ou dae verbind met
Alles wat sy nog wil hê

Sy is n dagdroom Kind
Droom nog oor goue lint en
Goeie ou dae verbind met
Alles wat sy nog wil hê
Sy is n dagdroom Kind
Amper, maar nog nie verblind
Deur haar pretensies nie
Nee wag, kyk
Sy dagdroom

Ayyeee ayeee ayeeee

Sy dagdroom
[ Correct these Lyrics ]
Writer: Johnathan Viljoen
Copyright: Lyrics © O/B/O DistroKid

Back to: John Conrad



John Conrad - Dagdroom Kind Video
(Show video at the top of the page)


Performed By: John Conrad
Language: English
Length: 3:27
Written by: Johnathan Viljoen
[Correct Info]
Tags:
No tags yet