Back to Top

Karen Zoid - Jan Lyrics



Karen Zoid - Jan Lyrics
Official




Ek het in jou vas geloop
Na vyf jaar
Almal het gekuier
In die ou bar
En toe's dit jy, met jou wyn
En jou cool job, in Kaapstad
Dis jy wat so paint
En jy skilder mooi skaduwees

En jy vra vir my
Kan ek vir jou iets kry om te drink
En jy kyk vir my
En ek voel asof jy weet
Wat ek dink

Ek's bly dat jy
Met my kom praat het
Gaan uit en maak jou verskil
Jy weet dat ek uitgelaat is
En dis die rede
Hoekom ek saam met jou kan chill

Ons almal vat maar wat ons kry
Daar's 'n plek vir jou en my
In die hoek tussen gister en vandag
Maak jou los
Hou nou vas aan my

Al die spore van my woorde, van my woorde
Word verlore

En ons skoene keer die skerpioene
Ek stuur vir jou 'n duisend soene
Onheil steeds in my vermoede
Geraamtes hang in die verlede

Ek kan onthou
Ek kan onthou
Ek kan onthou
Ek kan onthou
Ek kan onthou
Ek kan onthou
Ek kan onthou
Onthou van jou

Jan, jy's 'n beautiful man
Jy sal baie vêr gaan
Al is die wêreld krom en skeef
Dink ek jy sal oorleef
Want jy's sag maar jy's trots,
Onthou dit as jy kan
[ Correct these Lyrics ]

We currently do not have these lyrics. If you would like to submit them, please use the form below.


We currently do not have these lyrics. If you would like to submit them, please use the form below.




Ek het in jou vas geloop
Na vyf jaar
Almal het gekuier
In die ou bar
En toe's dit jy, met jou wyn
En jou cool job, in Kaapstad
Dis jy wat so paint
En jy skilder mooi skaduwees

En jy vra vir my
Kan ek vir jou iets kry om te drink
En jy kyk vir my
En ek voel asof jy weet
Wat ek dink

Ek's bly dat jy
Met my kom praat het
Gaan uit en maak jou verskil
Jy weet dat ek uitgelaat is
En dis die rede
Hoekom ek saam met jou kan chill

Ons almal vat maar wat ons kry
Daar's 'n plek vir jou en my
In die hoek tussen gister en vandag
Maak jou los
Hou nou vas aan my

Al die spore van my woorde, van my woorde
Word verlore

En ons skoene keer die skerpioene
Ek stuur vir jou 'n duisend soene
Onheil steeds in my vermoede
Geraamtes hang in die verlede

Ek kan onthou
Ek kan onthou
Ek kan onthou
Ek kan onthou
Ek kan onthou
Ek kan onthou
Ek kan onthou
Onthou van jou

Jan, jy's 'n beautiful man
Jy sal baie vêr gaan
Al is die wêreld krom en skeef
Dink ek jy sal oorleef
Want jy's sag maar jy's trots,
Onthou dit as jy kan
[ Correct these Lyrics ]
Writer: KAREN LOUISE ZOID
Copyright: Lyrics © Universal Music Publishing Group

Back to: Karen Zoid



Karen Zoid - Jan Video
(Show video at the top of the page)


Performed By: Karen Zoid
Length: 3:39
Written by: KAREN LOUISE ZOID

Tags:
No tags yet