Back to Top

Karlien Van Jaarsveld - Ek's Joune Lyrics

Official

Jy was perfek vir my toe raak ek lief vir jou
Toe ek die foute sien toe hou ek meer van jou
My moeilikste totsiens en beste hallo
Ek het so lank gesoek en hier is dit nou
Hier is dit nou

Jou arms is die beste huis wat ek ooit sal kan kry
Jou oë kyk met meer liefde as wat iemand kan aan my
Jou lippe sê die mooiste dinge wat jy ooit sal kry
Jy voel meer natuurlik as 'n skadu langs aan my
Ek's joune
Ek's joune
Ek's joune

Dink elke dag ons kan nie beter lief hê nie
Maar more is dit meer as wat ons nou het hier
Wil nie net die eerste wees maar ook jou laaste
En as die einde kom soek ek jou naaste aan my
Ek soek jou langs aan my

Jy voel meer natuurlik as 'n skadu langs my

[ Correct these Lyrics ]

We currently do not have these lyrics. If you would like to submit them, please use the form below.

Writer: JOHAN OBERHOLZER
Copyright: Lyrics © Universal Music Publishing Group

Karlien Van Jaarsveld - Ek's Joune Video
(Show video at the top of the page)

Performed By: Karlien Van Jaarsveld
Length: 3:14
Written by: JOHAN OBERHOLZER

Tags:
No tags yet